Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

29 Commodore

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commodoresingel 29, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

29 Commodore is 'n moderne selfsorgvilla op die luukse Pezula Gholflandgoed in Knysna. Die villa bied pragtige uitsigte oor die landgoed.

Hierdie dubbelverdiepinghuis is geskik vir 8 gaste en het 4 en suite-slaapkamers, 'n ruim oopplan-leefarea en 'n toegeruste kombuis. Die hoof- en tweede slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die derde en vierde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed. Die hoofslaapkamer het glasdeure wat na die dek lei. Die en suite-badkamers het baddens of storte.

Die oopplan-kombuis is toegerus met die nodige geriewe om etes te kook. Die ruim, aangrensende leefarea het 'n groot etenstafel met sitplek waar gaste saam etes kan geniet, rusbanke om op te ontspan, en 'n dubbelkaggel. Die leefarea lei na 'n kuierstoep met 'n swembad waarin lengtes geswem kan word, sonstoele en pragtige uitsigte oor die landgoed en strandmeer.

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste kan op die landgoed gholfspeel of die klubhuis se restaurant besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by 29 Commodore sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir 29 Commodore
Netheid
3.0/5
Diens
3.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.8/5

Barnedene Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 6

Jaar gelys 3

Ligging

  • Commodoresingel 29, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Gaste dink 29 Commodore het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commodoresingel 29, Sparrebosch, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA081891413e1d29644075f0db9d3946fbec6e4b930064b9bcc44f621804112644b072b8e7eb90850c715126a8ad3265d513e6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 8) 1 5 1 4 29 Commodore Close Sparrebosch 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.064797145406 23.094938422554
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem