LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 29 On Flambeau | LekkeSlaap
+6

29 On Flambeau

3 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flambeau-straat 29, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

29 On Flambeau is 'n gerieflike eenheid vir 2 in Courtrai in die Paarl. Dit het 'n lieflike uitsig oor die Paarlvallei en omliggende berge.

Die oopplan-eenheid het 'n privaat ingang en 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n instapstort en 'n toilet.

Die eenheid het lugversorging, 'n TV met DStv en WiFi.

Gaste kan op die stoep ontspan en die sonsondergang kyk of van die braaigeriewe gebruik maak. Let wel dat rook verbode is en dat troeteldiere nie toegelaat word nie.

Die Paarl bied 'n groot verskeidenheid restaurante, wynlandgoedere en wynplase en doendinge, soos voetslaan en warmlugballonvlugte. Gaste kan ook polo gaan kyk of speel by Val de Vie of die gewilde Taalmonument besoek.

Slaapplek

’n Bespreking by 29 On Flambeau sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir 29 On Flambeau
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Flambeau-straat 29, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink 29 On Flambeau het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Flambeau-straat 29, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 4
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAILTQMJ4RmPZCLrRLOJ5VS4rU7oja7lNVpAOmcoFefgal00Uhev?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 29 Flambeau Street Courtrai 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.768862 18.955832
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!