Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

29 on Main

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofpad 29, Keimond, 5260, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

29 on Main bied selfsorgverbly in 'n vakansiehuis in Keimond. Die huis is in die hoofpad en dit is naby die rivier, strand, winkels en kroeë.

Die huis het 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis, eetarea en 'n sitarea. Daar is 3 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Bad- en stortgeriewe is beskikbaar.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof en mikrogolfoond toegerus. Daar is 'n TV en gaste kan hulle eie DStv-dekodeerder en -slimkaart saambring indien hulle DStv verlang.

Die huis het 'n lieflike, ruim dek met 'n see-uitsig waar skemerkelkies geniet kan word. Braaigeriewe is beskikbaar.

Linne word voorsien en gaste moet hulle eie handdoeke saambring.

Slaapplek

’n Bespreking by 29 on Main sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.9/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 23

Resensies 14

Jaar gelys 2

Ligging

  • Hoofpad 29, Keimond, 5260, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofpad 29, Keimond, 5260, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAee7e4d9263177bc81e1e9a425c185c9f1c050e6a9a56e450009613db737a79b80e99d19be010f6156852ce99f2a0e9c2e19e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 8) 29 Main Road Kei Mouth 5260 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.679185558536 28.377215840614
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem