Colbyn Akkommodasie by 29 On Tait Guesthouse | LekkeSlaap
+33

29 On Tait Guesthouse

4 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Tait Straat, , Pretoria, 0082, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R940 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

29 On Tait Guesthouse verwelkom jou hartlik!

29 On Tait bied luukse ouwêreldse verblyf teen bekostigbare pryse! 'n Heerlike ontbyt word ingesluit by jou verblyf en ons bedien ook middagete en aandete op versoek.

Dié gastehuis is on een van Pretoria se oudste een mees historiese voorstede, waar president Zuma ons buurman is, geleë. Ons is naby die Uniegeboue, die hoofroetes, hospitale en ambessades.

Die Universiteit van Pretoria, Afrikaanse Meisieshoër en Seunshoë

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Wynkelder
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir 29 On Tait Guesthouse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • 29 Tait Straat, , Pretoria, 0082, Gauteng
  • Gaste dink 29 On Tait Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Colbyn Pretoria Gauteng
Vanaf R940
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R940
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 29 Tait Straat, , Pretoria, 0082, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGZmYzc4Yzc2LTgxOWYtNGMzMS1hYTE1LWVhYzUxNThlNDkxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R940  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 29 Tait Street Colbyn 0082 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.741203 28.23846
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za