Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

29 The Bridge

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.5
Veiligheid
5.0
Annelien W
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Aug 2023

Baie lekker blyplek, als netjies en loopafstand van winkels en restaurante. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolene S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Baie lekker, baie skoon en mens voel veilig. Met ons aankoms is vriendelik ontvang. Die plek is netjies en skoon sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2020

Baie rustige vakansie-oord. Baie dankie aan Joey wat ons ontvang het en vir die pragtige eenheid wat netjies, skoon en baie gerieflik was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mbali M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2020

It was fun staying there with my friends. It's a quiet place to relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Ilze Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 22, St. Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAgxLITeViKCxxzMom7bHeju17klsmgYSfl00zGT2Twn05dEGHV3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 22 McKenzie Street St Lucia 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.372454040207 32.412182720238

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang