29 The Bridge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

29 The Bridge bied gerieflike selfsorg-verblyf in 'n smaakvolle versierde woonstel in 'n veilige kompleks in St. Lucia. Die kompleks is aan die oewer van die iSimangaliso Wetland Park.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, en 'n wasmasjien. Die leefarea het beskik oor 'n sitkamer met 'n TV en lei na die kompleks se tuine.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad en braaiarea. Die ligging bied toegang tot winkels, verskeie restaurante, die strand, bootritte, diepsee-visvang en wildrit-toeroperateurs.

Slaapplek

'n Bespreking by 29 The Bridge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 29 The Bridge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za