LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 29 The Manors | LekkeSlaap
+8

29 The Manors

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gazelleweg 1, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 295 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

29 The Manors bied verblyf in 'n woonstel in 'n veilige kompleks in Ballito naby Willard-strand. Dié prentjiemooi dorp is die ideale bestemming vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek by die see en spog met lang strande.

Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die slaapkamers het elkeen 'n dubbelbed en deel 'n badkamer met 'n stort. Daar is nie 'n bad nie.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en het 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n braai, TV en DStv. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad wat gaste kan benut.

Daar is verskeie doendinge en besienswaardighede in die omgewing soos Ballito Junction Mall, Zimbali-buiteklub, Ballito Leefstylsentrum, swem, branderplankry, snorkel, vlieërbranderry, visvang en voetslaan.

Slaapplek

’n Bespreking by 29 The Manors sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir 29 The Manors
Netheid
4.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Gazelleweg 1, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 29 The Manors het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 295
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 295
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gazelleweg 1, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAG1fx37PAkgckcNKPmoPVVzvYMyTxVsTLztn1ZAl6BBrcX8GKD5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 295  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 1 Gazelle Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -29.527841323061 31.221460604688
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!