Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

29 The Manors

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R365 administrasiefooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring. ’n
’n 1 uur-skoonmaakdiens is beskikbaar van Maandae tot Saterdae uitsluitend openbare vakansiedae en dit sluit nie skottelgoed in nie.
Om die bespreking te na te kom is die volgende nodig:
1. 'n Kopie van die gas se ID/Paspoort.
2. Bewys van adres (as SA-burger)
3. 'n Getekende en voltooide besprekingsvorm en besprekingsreëls.

'n Linnefooi van R350 word vir bepsrekings van 2 nagte en langer vereis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 055
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 055
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 055
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Gazelleweg 1, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf12e6efbd1c79e73323c4d0f445383aae91707f26182cefc3c66d4a046004ef5711b42b69b4d0ce4b4763c936ac2bee54ce?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 055 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 1 Gazelle Road Ballito 4420 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.527841323061 31.221460604688
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem