LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+47
Gastehuis in Parys

2916 on Egret



10 gaste

5 slaapkamers

6 beddens

5 badkamers

  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 2916 Egret Street, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat Sien kaart

Beskrywing

2916 on Egret is op die gesogte Parys Golf and Country Estate in Parys en bied ontspannende en gerieflike verblyf aan gesinne. Hierdie verblyf het asemrowende uitsigte oor die Vaalrivier en die gholfbaan.

Die vakansiehuis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Vier van die slaapkamers het elkeen óf 'n koning- óf koningingrootte-bed terwyl die vyfde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Drie slaapkamers het en suite-badkamers wat elkeen 'n bad en stort of net 'n stort het, terwyl gaste 2 aparte badkamers deel wat elkeen 'n bad en stort het. WiFi is beskikbaar.

Die moderne en ruim oopplan-leefarea beskik oor gemaklike sitplek, 'n TV met stroomdienste, 'n etenstafel, 'n tweede sitarea met 'n knus kaggel en 'n volledig toegeruste kombuis. Die kombuis het geriewe, soos 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe. Die huis spog ook met 'n kuierarea met 'n kroeg, eetareas en 'n binnebraai. Gaste kan op die stoep ontspan of lekker afkoel in die natuurlike rotsswembad. Daar is ook 'n pizza-oond buite of gaste kan alternatiewelik die buitebraaigeriewe op die balkon benut. Die huis het 'n omsetter vir ononderbroke krag en veilige parkeerplek word voorsien.

2916 on Egret is 'n hanetreetjie van die Vaalrivier af en gaste kan maklik plaaslike winkels en restaurante bereik. Die huis is elegant en gerieflik en waarborg onvergeetlike verblyf.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Wasgoeddiens
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging

Kamer-opset

Slaapplek vir 10 mense 5 Slaapkamers 5 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Badkamer

Bad, Stort-oor-bad, Toilet


Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5

4.2/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Kekeletso T
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
4.2
Jan 2025

Beautiful experience. We enjoyed our stay. We just had a challenge on the 2nd day of load shedding in the area, but there was a generator and we were sorted.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Wiaan F
Kort verblyf
4.2
Nov 2024

Goed gewees. Baie lekker gebly. Die plekke het baie goed gewerk vir 'n span bou aksie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Talita Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 4

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

Gaste dink 2916 on Egret het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1 000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R6 471
per nag, vir 10 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R6 471
per nag, vir 10 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R6 471
per nag, vir 10 mense
Bespreek

2916 Egret Street, Parys Golf and Country Estate, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdbaf3e3f7954281f137ebb5c0369761baff05124609adac799b78bacba004866e6b5fde2ccd720e87eb46011ce58a9b3dc9f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 471 per nag, vir 10 mense 2 5 1 5 2916 Egret Street Parys Golf and Country Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.892367937421 27.460392088446
Soek in 'n groter streek