LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+16
Gastehuis in Parys

2925 Egret Ave

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 52 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Desire R
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Okt 2026

Comfortable and safe. We enjoyed our stay at 2925 Egret Ave. It is a beautiful home in a secure estate. We were warmly welcomed by the host. The rooms are very comfortable and we did not miss anything.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Gerieflik, veilig, netjies, ruim. Heerlik. Gasvrou en gasheer het ons baie tuis laat voel. Pragtige omgewing, woonstel baie goed toegerus. Lekker kitchenette, met ruim yskas en vriesplek as jy reis na die wildtuin en vleis saamneem. Sal beslis aanbeveel. Veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
2925 Egret Ave
Baie dankie, dit was lekker om julle te leer ken. Groete.

Gerrie B
1 nag
5.0
Aug 2026

Perfek in Parys. Netjies, skoon, ruim en sentraal geleë - in 'n rustige en veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa V
Kort verblyf
5.0
Mei 2026

Ongelooflik en vriendelik. Ons het onlangs hier gebly tydens ’n gholftoernooi, en dit was ’n wonderlike ervaring. Die plek is pragtig, netjies en baie gemaklik. Die gasheer was ongelooflik vriendelik, behulpsaam en het ons dadelik welkom laat voel. Ons sal beslis weer hier bly en aan ander aanbeveel. Baie dankie vir die uitstekende gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Anna
2925 Egret Ave
Dit was 'n groot plesier.

Zandberg V
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Enjoyed my stay. Excellent accommodation and great value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annalise K
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Veilig, skoon en vars. Heerlike ruim kamer en ideaal vir 'n oorstop of vinnige kuier in Parys. Baie rustig en veilig geleë op die Gholflandgoed, en omdat die Vaalrivier 'n klipgooi van die gastehuis af is, is die sagte geluid van die water jou agtergrondmusiek. Verder is dit doodstil. Sal weer daar oorbly as ons in Parys is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anesta J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Fantasties. Die verblyf was regtig waarde vir geld. Alles was mooi skoon en netjies. Baie veilig en goed toegerus. Sal vir seker weer daar bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Klara C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik, smaakvol en rustig. Het heerlik gebly. Rustig en pragtige uitsig op golfbaan. Ons gasvrou is vriendelik en behulpsaam. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasja B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Pleasant stay and very secure. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Anna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 52

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Bespreek

2925 Egret Avenue, Parys Golf Estate, Parys, 9585, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA754ce09b739d9976ec9b3eb4943b59c6ee4d62c7d42ec65a839cc9f918df4aa82f1088828542a9c72953c4dc9c984ac217bd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 52 5 1 5 2925 Egret Avenue Parys Golf Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.892340571957 27.460429564563

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang