2A @ Quiver Tree

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

2A @ Quivertree Apartment is op die grens tussen Menlopark en Hazelwood in Pretoria geleë. Dis naby verskeie restaurante in The Village, Hazelwood en The Club Mediese Sentrum. en Menlyn- en Brooklyn-winkelsentrums is 3 km ver.

Dié woonstel het slaapplek vir 6 en beskik oor 2 kamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede kamer het 2 driekwartbeddens en die tweede badkamer het ook 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware en skottelgoedwasser. Daar is ook 'n wasmasjien en tuimeldroër.

Die sitkamer het gemaklike sitplek, 'n dubbelslaapbank en 'n TV met DStv. Die eetarea het oorgenoeg sitplek. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.

Daar is 'n ingeboude braai op die stoep.

Die eiendom bied 'n elektriese heining.

Loftus Versfeld is sowat 5 km ver en die instansie is ook naby skole, soos Menlopark en Affies, en Universiteit Pretoria. Verder bied dit maklike toegang tot die N1.

Slaapplek

'n Bespreking by 2A @ Quiver Tree sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Area 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep
  •  Toiletware

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Verekombers
  •  Kluis

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 2A @ Quiver Tree gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 300 per nag (vir 6 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za