Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Dreaming Lodge Main House
- Selfsorg
- Dreaming Lodge Flatlet
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R300 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die eiendom is beskikbaar vir huur vir uitvoerende vergaderings en spanbou-geleenthede. Kontak asseblief die gasheer vir verdere besonderhede. Die verblyf het trappe en is moontlik nie geskik vir bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Die sleutels sal nie oorhandig word indien die breekskadedeposito nie voor aankoms betaal is nie. Uitklok na 11:00 sal teen 'n addisionele koste per uur gehef word. Daar is 'n voorafbetaalde elektrisiteitsboks. Gaste is verantwoordelik vir die aanvul van die elektrisiteit self, wat volle beheer oor hul energieverbruik tydens hul verblyf verseker. Geen partytjies of harde musiek word op die perseel toegelaat nie. Geen oormatige geraas nie. Stil tye tussen 23:00 - 09:00.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
136 2nd Avenue, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 11 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang