2OpTerblanche
Opsomming van Resensie
Cilliers M - Jan 2021
Gemiddeld
Baie goed en lekker.
Roelien B - Jan 2021
Gemiddeld
Gemaklik en goeie diens.
Lerato M - Jan 2021
Gemiddeld
Very relaxing.
Jurie L - Des 2020
Gemiddeld
Baie bekostigbaar en geleë naby alle plekke.
Enid P - Okt 2020
Gemiddeld
Goeie diens en rustige atmosfeer
Ineke K - Mrt 2020
Gemiddeld
Netjies en naby aan lughawe.
Yolandi K - Mrt 2020
Gemiddeld
Vriendelike mense, kamers baie mooi en gesellig en ingerig met alles wat jy benodig.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi Yolandi, baie dankie vir jou resensie. Ons is baie gelukkig dat julle, julle self hier geniet het, al was dit vir so kort tyd perk.
Hoop om julle gou weer tesien.
Andre
Kisbey B - Jan 2020
Gemiddeld
Skoon en netijes.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi, baie dankie vir julle verblyf met ons.
Ben S - Des 2019
Gemiddeld
Nie voldoen aan verwagtinge nie.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi Ben
Die personeel het my laat weet dat julle die handdoek reeling gebreek was na julle uit gecheck het. Dit was reg terwyl julle in gecheck het. Julle het dit nooit aan gemeld terwyl julle hier was nie.
Dit word gewys dat die tweede bed 'n slaapbank is, voor julle bespreek het. Ons is baie jammer dat 'n handdoek reeling julle verblyf met ons bederf het.
Alpheen P - Des 2019
Gemiddeld
Aangename verblyf.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Pleasant stay.
We enjoyed our stay. Our unit was neat.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Michelè D - Nov 2019
Gemiddeld
Nie gelukkig.
2OpTerblanche's terugvoer
Beste Michelè,
Dankie vir jou terugvoer.
Die kamers word gediens en alles is skoon.
Dit word by verskeie afdelings op die webtuiste genoem dat ontbyt beskikbaar is maar nie ingesluit word by die tariewe nie. Dit word ook so aangedui op die kwotasie wat julle aanvaar het.
Groete
2OpTerblanche
Marinda S - Okt 2019
Gemiddeld
Heerlik ontspannend.
2OpTerblanche's terugvoer
Goeie dag Marinda,
Baie dankie vir verblyf hier by ons. Hoop om julle weer te sien.
Shaun P - Sep 2019
Gemiddeld
Pleasant and peaceful.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi Shaun,
I'm sure there must have been a misunderstanding. Our breakfast starts at 6 am and we also offer to do takeaway breakfast boxes for those who choose to leave before 6 am. This has been a standard ever since we opened.
Andre
Caren V - Aug 2019
Gemiddeld
Baie lekker gebly.
Helen B - Aug 2019
Gemiddeld
Lekker, skoon plek. 'n Bietjie koud in die winter met al die deure oop in 'n oopplan-area en jy moet badkamer toe gaan.
Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Nice clean place. A bit cold in winter with all doors open in open-plan area and to get to bathroom.
Good value clean accommodation and helpful.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Dirk M - Jul 2019
Gemiddeld
Beslis waarde vir geld.
Marie Q - Jul 2019
Gemiddeld
Heerlik.
Jacques S - Jun 2019
Gemiddeld
Alles wat ons wou hê.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi Jacques,
Baie dankie vir julle. Hoop op julle weer tesien.
Goed gan,
Andre
Riaan N - Jun 2019
Gemiddeld
Stukkende goedere. Onprofessioneel.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi Riaan,
Ons het jou gebel op die dag van check in om telaat weet dat die kamer van voorige gaste dit in n toestand gelos het. Ons het vir jou n keuse geger van jou geld terug of by ons ander gaste huis 4 op Fick te laat bly. Jy het gekies om na 4 Op Fick te skyf. Daar was geen klagtes van jou kant af toe jy hier was nie. Ons kan nie help as jy nie praat nie.
Darryl P - Jun 2019
Gemiddeld
My stay was very good.
2OpTerblanche's terugvoer
Dear Darryl,
We are happy to hear that you enjoyed and relaxed a bit during your stay. Hope to see you again.
Safe travels.
Regards,
Andre
Rosslyn B - Apr 2019
Gemiddeld
A home away from home.
2OpTerblanche's terugvoer
Beste Rosslyn,
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons was baie gelukkig met julle hier en sal julle enige tyd weer by ons wil ontvang.
Lekker dag verder!
Groete,
Andre
Jeffrey H - Apr 2019
Gemiddeld
Ligging, veiligheid, netheid eersteklas.
2OpTerblanche's terugvoer
Beste Jeffrey,
Baie dankie vir die compliment. Gaste soos jy maak dit die moeite werd om in die industrie te wees.
Hoop om jou weer te sien.
Groete,
Andre
Cobus P - Mrt 2019
Gemiddeld
Eienaars was vriendelik en die area is lekker stil. Daar is baie eetplekke in die omgewing.
2OpTerblanche's terugvoer
Beste Cobus,
Ek oorweeg dit sterk om lessenaars in die Blou en Rooi kamers te sit, dis al wat ek kort om 4 sterre te kry, maar dan moet ek muur afbreek om die kamers groter te maak. Miskien in die toekoms.
Verder is ons bly jy het jou self hier geniet.
Alle voorspoed voorentoe,
Andre
Thomas G - Jan 2019
Gemiddeld
Baie netjies en altyd lekker en dis 'n baie mooi plek.
2OpTerblanche's terugvoer
Beste Thomas,
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Alles van die beste.
Groete,
Andre
Lynn D - Des 2018
Gemiddeld
Netjies.
2OpTerblanche's terugvoer
Beste Lynn,
Dankie dat jy by ons gebly het. Ons is bly julle het jul verblyf by ons geniet.
Tot volgende keer.
Groete,
Andre
Lourens E - Des 2018
Gemiddeld
Gemengde gevoelens.
2OpTerblanche's terugvoer
Ek is jammer om te hoor dat ons dienste nie na wense was nie. As gaste iets hier agterlos, word dit veilig gestoor vir 6 maande. Julle is meer as welkom om dit te kom haal. Ons handhaaf 'n 3-ster standaard; enkellaag is aanvaarbaar.
Lourens G - Okt 2018
Gemiddeld
Aangenaam.
2OpTerblanche's terugvoer
Beste Lourens,
Baie dankie vir jou terugvoer. Tot ons mekaar weer sien.
Goed gaan.
Elaine Z - Aug 2018
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
Thomas G - Mei 2018
Gemiddeld
Dit was baie lekker, baie netjies, was baie tevrede.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi Thomas.
Ons is baie bly dat julle die tyd by ons geniet het. Ons is bly dat alles na julle smaak was en dat julle alles so goed gevind het. Ons hoop om julle weer gou by ons tesien.
Goed gaan,
Andre
Hennie M - Jan 2018
Gemiddeld
Gerieflike verblyf naby lughawe.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi Hennie. Ons is bly ons kon jou oorstop hier by ons hê. Tot ons mekaar weer sien. Veilig rys.
Andre
Sophie S - Jan 2018
Gemiddeld
All in order.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi. Thanks for good review. Safe travels.
Andre
Mariska K - Des 2017
Gemiddeld
Verblyf was netjies en veilig.
2OpTerblanche's terugvoer
Hallo julle. Ons is bly om tehoor alles was reg vir julle hier. Tot ons weer ontmoet. Veilig ruis.
Andre
Elias A - Nov 2017
Gemiddeld
It's nice place to be.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi. I'm happy to hear everything was ro your liking. Till we meet again. Safe travels.
Andre
Linda V - Okt 2017
Gemiddeld
Baie netjies en vriendelike diens.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi Linda.
Bly julle het jul self geniet hier. Tot volgende keer.
Andre
Melany P - Aug 2017
Gemiddeld
Die gaste het die verblyf baie geniet. Die plek was baie netjies en hulle het baie welkom gevoel met die gasvryheid van die gasheer.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi Melany. Ons is baie bly dat julle die tyd by ons geniet het. Ons is bly dat alles na julle smaak was en dat julle alles so goed gevind het. Ons hoop om julle weer gou by ons tesien. Goed gaan.
Andre
Jaco V - Apr 2017
Gemiddeld
Diens swak.
Lees meer2OpTerblanche's terugvoer
Hi daar Jaco,
Ons is baie jammer dat ons jou verontrief het.
DIt word gemeld in die kwotasie dat ons 'n kontinentale ontbyt gee. Dit is ook genoem dat ons OVHD vir die TV's het. Jy het ook nie gepraat toe jy hier was nie, ons sou jou dadelik gehelp het met enige versoek. Stuur asb jou bankbesonderhede dat ons 'n oorbetaling kan doen.
Hannes D - Feb 2017
Gemiddeld
Skoon, netjies, veilig en word goed bestuur.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi daar Hannes. Baie dankie vir die terugvoer. Dit maak dit sommer die moeite werd in die industrie. Julle is altyd weer welkom.
Tot volgende keer.
Andre
Leon K - Jan 2017
Gemiddeld
Goeie ligging, naby aan die gebied waar ons wou wees.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi daar, baie dankie vir die terugvoering. Soos die kwotasie wat julle aanvaar het, noem ons dat dit 'n kontinentale ontbyt is.
Lizél S - Jan 2017
Gemiddeld
Aangenaam, baie netjies, skoon en smaakvolle verblyf met vriendelike gashere.
2OpTerblanche's terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Tot volgende keer.
Lydia M - Des 2016
Gemiddeld
Skoon, netjies en baie vriendelik.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi daar. Ek is baie bly julle het julle bly met ons geniet. Tot volgende keer.
Nicole M - Okt 2016
Gemiddeld
Netjies, skoon, gerieflik en veilige parkering.
Amanda B - Sep 2016
Gemiddeld
Lekker geslaap en waarde vir geld.
Dass H - Sep 2016
Gemiddeld
Andre is a good host, the place was quiet and comfortable.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi Dass, thanks for review. Thank you for staying with us. Breakfast, as per your quote that was sent to you, does stipulate continental breakfast and even has a description of what a continental breakfast is.
Elané V - Sep 2016
Gemiddeld
Goeie waarde vir geld.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi daar, baie dankie vir die terugvoer. Ek hoop om jou weer gou hier by ons te sien.
Claudine W - Aug 2016
Gemiddeld
Gemaklik en rustig.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi Claudine. Baie dankie vir die terugvoering. Ons is nou in die process om die Gas Geysers te vervang, ons besef dis 'n probleem. Maar verder is on baie bly jy het lekker gekuier.
Erna F - Aug 2016
Gemiddeld
Veilig, skoon, netjies maar aandag kan gegee word aan die verhittingstelsel en sigbaarheid van personeel.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi Erna. Dankie vir jou terugvoering. Ons het onlangs al die gas warm water heaters laat diens. Ons sal weer daarna kyk. Meeste gaste hou nie daarvan dat staff om mense drentel nie, dus bly ons uit die gaste se pad terwyl hulle hier is.
Leon J - Jul 2016
Gemiddeld
Great accommodation for the casual traveller.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi Leon.
Thanks for your feedback. We will be sure to have a look at the screws and towel rail.
Andre
Charnine P - Jul 2016
Gemiddeld
Dit was rustig en veilig en ons sal dit aanbeveel.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi Daar, dis nie 'n standard om 'n ontbyt pakkie te kry nie, ander plekke sou julle laat loop het sonder enige etes. Baie bly dat julle lekker geslaap het.
Simone B - Jul 2016
Gemiddeld
Aangenaam.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi Simone, in die Main kamer se beskrywing staan daar "3/4 couch" vir die 3de persoon, maar anders is ons bly julle het lekker gekuier hier by ons. Tot volgende keer.
Margithe V - Jun 2016
Gemiddeld
Gerieflik naby die lughawe.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi Daar Jaco, baie dankie vir jou bly met ons. Hoop om julle weer gou weer te sien. Julle is altyd welkom. Voorspoed met die nuwe kleintjie.
Hennie M - Jun 2016
Gemiddeld
Ons het terdeë geniet.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi daar Hennie. Hoor daar was 'n issue met die Blou kamer se stort. Soos aan gedui, laat ons dadelik weet oor die stort. Dit help ons nie dat jy eers praat wanneer julle uit check nie. Dis gas geysers wat 'n bietjie anders werk as normale geysers. Sodra jy dit gekop het sal jy geen probleem het nie. Baie jammer daar oor.
Noxy K - Jun 2016
Gemiddeld
Outstanding and exquisite accommodation.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi Noxy,
Was wonderful to have you guys over.
Till we meet again. Go well.
Mark F - Jun 2016
Gemiddeld
Baie aangenaam.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi daar. Ons tariewe is dieselfde op al ons kamers. Eerste een wat bespreek kry hom. Die gas geysers het instructions om hoe om dit te gebruik teen elke stort.
Hanri M - Apr 2016
Gemiddeld
Fantastiese verblyf!
2OpTerblanche's terugvoer
Beste Hanri,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het julself geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Groete,
Andre
Hettie B - Apr 2016
Gemiddeld
Heerlik!
2OpTerblanche's terugvoer
Hi Hettie, Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het julself geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien. Andre
Natashia W - Apr 2016
Gemiddeld
Uitstekend.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi daar. Dankie vir jou terugvoering. As jy gaan kyk na die beskrywing en op die kwotasie wat na jou gestuur is, staan daar kontinentale ontbyt met n beskrywing van wat 'n kontinentale ontbyt is. Baie jammer oor die misverstand.
Amanda S - Apr 2016
Gemiddeld
Ongelooflik!
2OpTerblanche's terugvoer
Hi Daar, baie dankie vir die goeie terugvoering, was baie lekker om julle hier te hé, julle is enige tyd weer welkom. Andre
Marietjie V - Mrt 2016
Gemiddeld
Skoon, netjies en gasvry.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi Amanda. Dit was baie lekker om julle hier te hê. Baie dankie vir goeie terug voer. Maak dit alles die moeite werd.
James R - Mrt 2016
Gemiddeld
Ongekende waarde vir geld.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi daar At,
Baie dankie vir die terugvoer. Ek is bly julle het julself geniet. Hoop om julle weer in die toekoms te sien.
Andre
Lizette D - Mrt 2016
Gemiddeld
Was absoluut die moeite werd.
2OpTerblanche's terugvoer
Baie Dankie vir die terugvoer. Eks baie bly julle het die bly hier by ons geniet. Hoop om julle vinnig weer te sien. Goed gaan tot dan.
Nindo M - Feb 2016
Gemiddeld
The hospitality was excellent, location great.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi there,
We are glad you enjoyed your stay here, we hope to see you soon again.
Andre
Leoni S - Jan 2016
Gemiddeld
Groot bederf.
2OpTerblanche's terugvoer
Hi Leoni,
Baie dankie vir jou kompliment, waardeur goeie terug voer.
Groete,
Andre
- Kapasiteit: 7 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Terblanchestraat 2, Bardene, Boksburg, 1459, Gauteng
- Geen kinders onder 16