2OpTerblanche

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % off

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Die volgende word by die tariewe ingesluit:
Blou Kamer
Slegs verblyf, ontbyt uitgesluit WiFi
Hoofkamer
Slegs verblyf, ontbyt uitgesluit WiFi
Rooikamer
Slegs verblyf, ontbyt uitgesluit WiFi

Langtermynverblyf-aanbod!*

*Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Langtermynverblyf-aanbod!*

*Kry 10% af vir verblyf wat 10 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Belasting en Ekstras
Lees asb. die volgende inligting, ons neem aan jy stem daarmee saam en jy sal nie 'n terugbetaling kry as jy dit nie lees nie:

Vanaf 1 Januarie 2019 mag ons volgens munisipale wette nie enige groepbesprekings wat partytjies op die perseel wil hou aanvaar nie. Dit val onder funksiebesprekings. Ons is 'n B&B. Indien jy nie saamwerk nie en opdaag met musiektoestelle en 'n geraas maak, sal jy van die eiendom verwyder word.

Om onnodige hoë kamertariewe te vermy word ontbyt nie by die tarief ingesluit nie. Dit kan met aankoms gereël word.
Maandag tot Vrydag: Kontinentale ontbyt van 06:00 tot 10:30 teen R30 per persoon.
Saterdag tot Sondag: Volledige ontbyt van 09:00 tot 10:30 teen R60 per persoon.
*Kontinentale ontbyt: mag gesnyde brood met botter, konfyt, heuning, kaas, vleis, croissants, pasteitjies, rolletjies, vrugtesap en verskeie warm drankies insluit.
Kansellasiebeleid: Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50% van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25% van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0% van die deposito word terugbetaal

Gaste wat na 2OpTerblanche gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R550 R468 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af vir verblyf wat 14 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za