Pennington Akkommodasie by 3 @ Sea | LekkeSlaap
+15
+15

3 @ Sea

Selfsorg
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 8)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracouta Bend 3, Pennington, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

3 @ Sea is 'n enkelverdieping-selfsorgvakansiehuis in die rustige kusdorp Pennington in KwaZulu-Natal. Die huis is slegs 7 minute se stap van die strand af.

Die huis bied slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis, eetarea en leefarea.

Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die derde slaapkamer het 2 stapelbeddens en is ideaal vir kinders. Die badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is goed vir selfsorg toegerus en het 'n stoof, oond, mikrogolfoond en yskas. Die eetkamer het 'n tafel met sitplek vir 6. Die leefarea het lugversorging en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die agterste stoep het buitemeubels en ingeboude braaigeriewe. Daar is 'n uitsig oor die Penn Valley Golf Landgoed en is ideaal vir skemerkelkies en voëlkyk.

Slaapplek

’n Bespreking by 3 @ Sea sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
2 xKinderstapelbed

Kenmerke

Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Barracouta Bend 3, Pennington, 4180, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barracouta Bend 3, Pennington, 4180, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAhWAmnPFyANXHL8TJu3AFqIYTLNhRYkCD1vi3RxiQdWMxoCVz7p?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 8) 3 Barracouta Bend Pennington 4180 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.372529392653 30.698994016533
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za