10 gaste
5 slaapkamers
5 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00 - 3 11th Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
GND Properties Luxury Holiday Home is 'n pragtige villa, ideaal geleë in die voorstad Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is 'n ideale opsie vir 'n onvergeetlike vakansie saam met die gesin, aangesien dit net oorkant die pad van een van Gqeberha se hoofstrande geleë is.
Hierdie dubbelverdiepingvilla kan 'n maksimum van 10 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 5 slaapkamers en 5 badkamers. Drie van die slaapkamers is ingerig met koninggrootte-beddens, terwyl die ander twee slaapkamers met koningingrootte-beddens ingerig is. Die en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort en toilet.
Die helder en ruim leefarea beskik oor 'n stylvolle kombuis wat volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n aparte opwaskamer met 'n wasmasjien en tuimeldroër.
Ander geriewe sluit in 'n TV, WiFi, 'n binnebraai, 'n pooltafel en 'n swembad.
Hierdie eiendom beskik ook oor talle ontspanningsruimtes met 'n sentrale eetarea met ruim sitplek vir gaste om hul maaltye saam te geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Matthew Geverifieer
Eiendomme 10
Resensies 77
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 3 11th Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink GND Properties Luxury Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
3 11th Avenue, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 11:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang