Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Bronze Beach

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 62, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

3 Bronze Beach bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n tweeslaapkamerwoonstel. Dis op die grondverdieping van die Bronze Beach-kompleks in Umhlanga en word via trappe na onder bereik.

Dié woonstel beskik oor 2 slaapkamers en het slaapplek vir 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Dié kamer lei na 'n patio. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en daar is 'n bad in die slaapkamer. Die gastetoilet is apart.

Die kombuis is met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolf en wasmasjien toegerus. Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel en stoele en die sitarea het 'n TV met DStv. Die woonstel het WiFi en lugversorging en die leefarea lei na 'n patio en grasperk met 'n see-uitsig.

Die woonstel word daagliks skoongemaak, behalwe Sondae en openbare vakansiedae. Gaste het toegang tot oop parkeerplek agter 'n hek en daar is motorhuise vir klein voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by 3 Bronze Beach sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Veilige Parkering

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir 3 Bronze Beach
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 66

Resensies 90

Jaar gelys 4

Ligging

  • Lagoon-rylaan 62, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 3 Bronze Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 62, Bronze Beach, Umhlanga, 4320, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5a2e1baf4d6bb480dff45e48d7ab5f12a707fa0ce9757587dfb64ec1e9ef3a50f9020e54af513bc4ab79d9d10ae55141b09e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 62 Lagoon Drive Bronze Beach 4320 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.718478694153 31.091193228033
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem