Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Eden Sands

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Ian and Wendy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 30 resensies vir 3 Eden Sands
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Marinda P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en relaxing see uitsig.

Baie skoon en netjies en rustig met 'n pragtige uitsig van die see, naby winkelsentrum. Sal beslis weer besoek. Parkeerplek vir eenheid net op 'n slegte hoogte/skuinste.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monique S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique S

Stay was awesome.

We had a lovely and very relaxing few days. It's an amazing place to stay. It was well equipped and maintained. The view was breathtaking. The environment was peaceful and calm. The unit was just big enough for my spouse and me, and our son. Thank you so much for an amazing stay. We will definitely book this unit again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Taryn N - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Taryn N
Gesin met klein kinders

Amazing time out with the family.

We had a great holiday. Peaceful and relaxing. The place was neat and tidy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sanjay M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanjay M
Gesin met tieners

Pleasant and clean.

Great stay second time there this year.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Eden Sands se terugvoer

Thank you so much for your review. You are great guests and we'd like to host you again soon.

3 Eden Sands
Loraine G - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine G
Gesin met klein kinders

It was a really awesome location. It felt like a home away from home.

I would recommend it to anyone who just wants to relax and have a good time. The view was amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette A - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste vakansie!

Die eenheid was pragtig en skoon. Ons het veilig gevoel ten alle tye. Die skoonmaker was uitstekkend. Die eienaars was tegemoetkomend met al ons versoeke. Sal beslis weer by 3 Eden Sands vakansie hou.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Eden Sands se terugvoer

Thank you for your feedback and for choosing to stay with us. We look forward to hosting you again soon.

3 Eden Sands
Marie-louise L - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise L
Gesin met klein kinders

Asemrowende uitsig.

Ons het heerlik ontspan by hierdie plekkie. Vanaf die stoep het ons daagliks dolfyne gesien. Dit was 'n wonderlike belewenis. Die beddens het heerlik geslaap en daar was alles wat ons nodig gehad het in die plek, dus baie goed toegerus. Baie dankie! 10 uit 10. Die strandhekkie wou egter nie gesluit het nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Eden Sands se terugvoer

Thank you so much for staying with us and for taking good care of our apartment. You and your family were great guests and it was a pleasure to host you. We will follow up on the issue with the gate to the beach.

3 Eden Sands
Jannie N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jannie N
Gesin met tieners

Klein, maar netjies, alles werk en die ligging is perfek.

Alles perfek gewees. WiFi het die laaste dag nie gewerk nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Eden Sands se terugvoer

Thank you so much for staying with us. Our sincere apologies regarding your feedback that there was no Wi-Fi on your last day - we will follow up with our service provider as to why this was the case.

3 Eden Sands
Annelize R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelize R
Gesin met klein kinders

It was such a lovely week. Thanks!

Everything was nice and neat. Lovely view! Everything we needed was there and kids enjoyed playing outside.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Eden Sands se terugvoer

It is so good to have a winter break on the Natal South Coast. We are delighted that our accommodation facilitated this for you and your family.

3 Eden Sands
Amelia K - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Amelia K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik.

Pragtige plekkie, met direkte see-uitsig. Uiters skoon en gemaklik, die ideale vakansieplek vir families en paartjies wat 'n waardering het vir rustigheid en kalmte. Die beste sonsopkoms nog van binne en buite die eenheid. 'n Heerlike koppie koffie, pragtige sonsopkoms en dolfyne vlak voor jou, is nie 'n droom nie. Reality. Sal definitief weer terugkom. Goed toegeruste eenheid. Baie gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Eden Sands se terugvoer

We really appreciate you taking the time to share your experience with us. We look forward to seeing you again soon.

3 Eden Sands
Nitimia R - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nitimia R
Gesin met klein kinders

Verblyf is wonderlik.

Woonstel is baie nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Eden Sands se terugvoer

Thank you so much for staying with us and for taking good care of our apartment. You and your family were great guests and it was a pleasure to host you.

3 Eden Sands
Attie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Attie D
Gesin met klein kinders

Uitstekende gesinsplek.

Goed geleë vir gesin met klein kinders. Pragtige uitsig oor die see. Woonstel het alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Eden Sands se terugvoer

Thank you for your review. We hope to welcome you back to Eden Sands again in the future.

3 Eden Sands
Lusanda N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lusanda N

I enjoyed my stay and I would definitely recommend a friend.

The place is beautiful and affordable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Eden Sands se terugvoer

Thank you for your feedback and for choosing to stay with us.

3 Eden Sands
Ashmeera D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Ashmeera D

It was good.

It was good, it's just that the main door didn't lock, the lock was faulty.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Eden Sands se terugvoer

Thank you for your feedback. We will look into your issue with the lock.

3 Eden Sands
Retha M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd lekker om na Eden Sands terug te keer. Verblyf is heerlik en Ian en Wendy se eenheid is net puik.

Uitsig 10 uit 10, ons het veilig gevoel en die strand is maklik om te bereik. Personeel vriendelik en ons voel werklik welkom by Eden Sands.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
William F - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
William F
Gesin met tieners

Ons kuier by 3 Eden Sands was regtig baie baie lekker die best ooit.

Alles was regtig baie mooi en baie lekker van die besprekings tot die plekkie alles was regtig baie mooi en netjies en perfek. Sal 3 Eden Sands en die webtuiste aanbeveel vir enige iemand. Ons gaan beslis weer daar bespreek. Die beste, regtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Eden Sands se terugvoer

Thank you for staying with us. We are really glad that you enjoyed your stay.

3 Eden Sands
Agnésta C - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Agnésta C
Gesin met klein kinders

Dit was als mooi en netjies.

Als was baie netjies en skoon. Eden sands 3 se parkering is vreeslik vêr vanaf die woonstel - sou eerder voorstel elke woonstel se parkering moet naby wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Eden Sands se terugvoer

Thank you so much for choosing to stay with us and for your valuable feedback.
Eden Sands is a wonderful secure complex perfectly situated directly adjacent to the beach. One of the quirks about Eden Sands is the parking layout. The covered parking bays were constructed after the complex was established and each owner of the respective units was provided an opportunity to purchase a bay for their unit on a first-come basis. The then owner of our unit did not jump in right away but instead was one of the last owners to sign up for parking. Thus, our parking is a little way up the hill across from the office instead of close to the front door.
During quiet times and subject to availability, the site management team does allow our guests to park in bays closer to the apartment when the owners of these bays are away.
We hope to welcome you back when you have an opportunity to spend time at the coast again.

3 Eden Sands
Nicole H - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole H
Saam met vriende

Great place to spend your holiday.

During our stay, we experienced nothing but pleasantness. We were very pleased with the cleanliness and the level of furnishings. Our patio provided a great vantage point for spotting dolphins. We would definitely recommend staying here.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Eden Sands se terugvoer

Thank you so much for staying with us. We are thrilled that you were treated to seeing the dolphins. It is also good to bring binoculars to get close up views of them frolicking near the shore.

3 Eden Sands
Ronelle J - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronelle J
Gesin met klein kinders

Dit is 'n mooi woonstel met 'n baie goeie uitsig en ligging.

Die woonstel is sentraal geleë om by die omgewing se plekke uit te kom en naby al die groot strande.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Eden Sands se terugvoer

Thank you for staying with us. We do hope you will come again.

3 Eden Sands
Anneke W - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneke W
Saam met vriende

'n Rustige omgewing met 'n pragtige uitsig oor die see.

Die woonstel is netjies oorgedoen met als wat jy nodig het, maar daar is geen bakke vir slaai of om iets te meng en vir die mikrogolfoond nie. Sal definitief in die toekoms weer soontoe gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Eden Sands se terugvoer

Thanks for staying with us and for your valuable feedback. We will add a salad bowl and microwave friendly bowl to the kitchen crockery.

3 Eden Sands
Bernice L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Bernice L
Gesin met klein kinders

Die uitsig is woordeloos mooi.

Die blyplek is bietjie verwaarloos, kaste wat muf en is plek is nie baie skoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Eden Sands se terugvoer

Thank you for your feedback and we value your opinion. We will follow up on the issues you noted.

3 Eden Sands
Zsannaë V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zsannaë V
Gesin met klein kinders

Vakansie-wegbreek.

Woonstel was netjies en skoon. Huishulp het elke dag ingekom. Pragtige uitsig van die see en die swembad is by die ingang van die voor deur. Die kinders het heerlik saans gekuier saam mekaar. Was maklik en vinnig om by die see uit te kom. Sal die woonstel vir seker weer vir 'n vakansie huur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Eden Sands se terugvoer

Thank you for staying with us. We are really glad that you enjoyed your stay.

3 Eden Sands
Martie L - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker, heerlike uitsig.

Dankie dit was baie lekker en die webtuiste se dienste is uitstekend

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Eden Sands se terugvoer

Thank you for staying with us. It was a pleasure to have guests who appreciate the view and take good care of our unit.

3 Eden Sands
Marie M - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was absolutely lovely!

One of our best experiences! May I suggest one thing though: give some attention to the shower that leaks a lot.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Eden Sands se terugvoer

Thank you so much for your feedback and suggestion. We do hope you will come again soon.

3 Eden Sands
Shilton M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shilton M
Gesin met klein kinders

Pleasant and peaceful

It was a wonderful place, will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Eden Sands se terugvoer

Thank you for staying with us. We look forward to your next visit.

3 Eden Sands
Louise S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Louise S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige wegbreek.

Dit was 'n lekker 3 dae en baie rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Eden Sands se terugvoer

Thank you for choosing Eden Sands.

3 Eden Sands
Sanita B - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sanita B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese wegbreek met see-uitsig.

Sou van beter waaiers of lugversorging gehou het. Oond sou help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Eden Sands se terugvoer

Thank you for your review and suggestions. We hope you will come again.

3 Eden Sands
Arouska L - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arouska L
Gesin met klein kinders

Wonderful.

Eden Sands is a lovely unit with direct access to a breath-taking sea. The unit could improve on cleanliness and the bathroom could be renovated. The complex is well maintained with good security. Wendy is extremely helpful and friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deonicia V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deonicia V
Gesin met klein kinders

Pragtige seeuitsig, swembad by voordeur om te ontspan.

Baie netjiese woonstel met see-uitsig. Swembad met uitsonderlike see-uitsig is by die voordeur wat baie gerieflik is. Voel baie veilig daar. Sekuriteit is tops met alarmstelsel en sekuriteitwagte wat voortdurend patroleer. Braaier wat oor strand en see uitkyk. Stap net af na die strand toe, hoofstrand so 500 m verder geleë, maar binne loopafstand. Baie veilig vir kinders. Lekker om net af te stap strand toe, kinders geniet dit baie. Winkelsentrums naby geleë. Groot sentrum 3 km weg. Sal beslis die woonstel aanbeveel en weer teruggaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

3 Eden Sands se terugvoer

Thank you for your feedback. We look forward to your next stay.

3 Eden Sands
Vanaf
R890
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R890
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R890
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Middleton-weg 42, Winklespruit, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4fd14db27865288aaf2fef4ab4b8b59e867385b98d8d85a4796a51e5ef040eaa69c1da839c6635a4bf148f062d41637f895e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 42 Middleton Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.10007451466 30.859482669975
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem