The Beach House 3 Impala Road
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Apr 2024 tot 25 Apr 2024.
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Impala-weg 3, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 935R1 645 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
The Beach House 3 Impala Road is 'n lieflike vakansiehuis in Ballito wat selfsorgverblyf bied. Die huis is naby Willardstrand, winkelsentrums en gholflandgoedere en is troeteldier- (2 klein honde) en kindervriendelik.
Die verblyf bied slaapplek aan 6 gaste en bestaan uit 'n drieslaapkamerhuis met gedeeltelike uitsigte. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 2 driekwartbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die huis het 2 badkamers met 'n bad en 'n stort of net 'n stort. Daar is 'n bababed beskikbaar, maar gaste moet asb. hulle eie beddegoed vir die bedjie bring.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof en -oond, mikrogolf, broodrooster en 'n ketel. Die sitkamer het lugversorging, 'n slim-TV met sekere DStv-kanale en gemaklike sitplek. Ekstra geriewe sluit plafonwaaiers in die slaapkamers, alarmstelsel, 'n wasmasjien, tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser in. Daar is parkeerplek op die perseel.
'n Skoonmaakdiens van 1 uur is Maandag tot Saterdag beskikbaar, maar nie op openbare vakansiedae nie. Dit sluit beddens opmaak, badkamer en braai skoonmaak en vloere vee en mop in. Dit sluit nie skottelgoed was in nie.
Daar is tuindienste elke week op 'n Maandag
Gaste kan doendinge onder meer swem, branderplankry, snorkel, vlieërplankry, visvang, voetslaan en gholf in die omgewing geniet. Die eiendom is naby die hoofstrand in Ballito.
Slaapplek
’n Bespreking by The Beach House 3 Impala Road sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Ligging
- Impala-weg 3, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink The Beach House 3 Impala Road het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Willard's Beach Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Impala-weg 3, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom