Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Indigo Bay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-weg 4, Margate North Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

3 Indigo Bay is 'n kontemporêre selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Margate. Die kompleks bied direkte toegang tot die strand wat dit ideaal maak vir 'n gesinsvakansie.

Die grondverdiepingwoonstel bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die kamer bied ook direkte toegang tot die balkon. Die tweede, derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en gaste deel die tweede badkamer met 'n bad en ''n stort.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Die aangrensende leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 en die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv-kanale wat teen ekstra koste geaktiveer kan word.

Die leefarea lei na 'n groot stoeparea met stoepmeubels en 'n gasbaraai. Die kompleks spog ook met 'n gemeenskaplike swembad, braigeriewe en bied veilige parkeerplek aan 2 voertuie. Daar is ook 24 uur-sekuriteit en 'n elektriese heining.

Slaapplek

’n Bespreking by 3 Indigo Bay sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir 3 Indigo Bay
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Ethel Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 20

Jaar gelys 10

Ligging

  • Forest-weg 4, Margate North Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 3 Indigo Bay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Forest-weg 4, Margate North Beach, Margate, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA67a9b062f054e3788d079c1376580745462c037d1005b2e43b09317a72eddf03a6caeb296607d7c0b2663651e5be25fe27e2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 4 Forest Road Margate North Beach 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-16:00 09:00 -30.857240726953 30.375430147291
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem