+103

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Administrasiefooi van R600.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

30% AF!
Blits-aanbod
Kry 30% af vir verblyf voor 29 Maart 2026. Bespreekbaar tot 12 Feb 2026
15% AF!
Rewards
Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
10% AF!
Rewards
Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

'n R1000 terugbetaalbare sleutel en breekskadedeposito is per EFT direk aan die eienaar betaalbaar voor inklok. Dit sal binne 3 dae na uitklok via EFT terugbetaal word mits daar geen skade of verlies is nie.

Ligte skoonmaak tydens jou verblyf kan voor inklok gereël word teen 'n ekstra koste per skoonmaak (wasgoed uitgesluit). Dit is saam met die breekskadedeposito voor inklok betaalbaar.

Indien oorbevolking voorkom, sal gaste onmiddellik uitgesit word en geen terugbetaling sal gegee word nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R950
30 % AF
R 950 R 665
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R950
30 % AF
R 950 R 665
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R950
30 % AF
R 950 R 665
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Beach Road, Doonside, Amanzimtoti, 4126, KwaZulu-Natal

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 09:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAoucXG8zjssfgiJl6GxkVVcvX1qBKj6QqyuzYte9MWaLC25q0F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R665 per nag (plek vir 6) 83 5 1 5 Beach Road Doonside 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 09:00 -30.072227591788 30.873403251172

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang