Marina Martinique Akkommodasie by 3 La Caribe | LekkeSlaap
+17
+17

3 La Caribe

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 150 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Martinique, 3 La Caribe, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

La Caribe 3 bied selfsorgverblyf in 'n smaakvolle tweeslaapkamerwoonstel in die prentjiemooi en veilige Marina Martinique-kompleks in Jeffreysbaai. Dit het pragtige waterkanale wat geskik is vir swem, kajakvaart en om in die Oos-Kaapse son te baai.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak in die badkamer.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, oond, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook 'n wasmasjien vir gaste se gerief en daar is 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitarea het 'n rusbank met sitplek vir 3 gaste en 'n TV. Dié vertrek bied toegang tot 'n patio met 'n sitarea.

Die woonstel is op die kanaal se dek geleë en ouers moet dus te alle tye toesig oor kinders hou aangesien daar nie lewensredders by die waterkanale is nie. Die marina is 3,1 km van Jeffreysbaai af waar gaste 'n winkelsentrum, restaurante, koffiewinkels, supermarkte en klerewinkels sal vind.

Slaapplek

’n Bespreking by 3 La Caribe sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir 3 La Caribe
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Marina Martinique, 3 La Caribe, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink 3 La Caribe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marina Martinique, 3 La Caribe, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAWdlmZTgVozhf4qRHglv7exPfvW8AvFrHdxSDUZCXBD7knCjdB6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 150  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 Marina Martinique 3 La Caribe 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -34.070929245049 24.916280419015
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za