LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 3 Mtwalume | LekkeSlaap
+39

3 Mtwalume

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mangrove Beach Estate, Mtwalume 3, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

3 Mtwalume is 'n gerieflik gemeubileerde selfsorgwoonstel wat in die veilige en luukse Mangrove Beach Estate Kompleks in Melville, Port Shepstone geleë is. Die kompleks is ideaal geleë en kyk oor Banana Beach en die Koshwana-riviermond.

Die grondvloer-hoekwoonstel bestaan uit 2 slaapkamers (hoof s.e.s) en is ideaal vir 4 volwassenes en 2 kinders of 2 volwassenes en 4 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort en en suite-toilet. Die kleiner tweede kamer het 'n dubbbelbed en 'n stapelbed vir kinders. Daar is ook 'n aparte, gesinsbadkamer met 'n toilet.

Die woonstel het 'n oopplan-, goed toegeruste kombuis en -leefarea wat alles na die stoep lei met 'n nuwe, private sondek wat oor die oseaan kyk (ontbyt en skemerkelkies 'n móét!). Die kombuis is met 'n yskas, stoof en 'n mikrogolf toegerus en daar is ook 'n toonbank met stoele. Hierdie area lei na 'n sitarea wat 'n uitsig oor die sondek en die see bied. Stapeldeure bied toegang tot hierdie dek en die stoep.

Die pragtige, private Banana Beach is stapafstand van die verblyf af. Hierdie ongerepte, stil strand is 'n goeie plek om te swem en vis te vang.

Slaapplek

’n Bespreking by 3 Mtwalume sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Dubbelbed Kinderstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
1 xDubbelbed
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Ligging

  • Mangrove Beach Estate, Mtwalume 3, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mangrove Beach Estate, Mtwalume 3, Melville, Port Shepstone, 4240, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe82f9ab21e95f080c5282e88ddfc96d36362cfb65d759fef72c3f1fb4418110459f0eadadae326f869a1174c83d271992494?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000  per nag (plek vir 6) Mangrove Beach Estate 3 Mtwalume, Melville 4240 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -30.659446980083 30.515070662566
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!