3 Odenvillea
6 gaste
3 slaapkamers
4 beds
2 badkamers
- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 77 Lagoon Drive, 3 Odenvillea, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
3 Odenvillea is 'n selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Lagoon-rylaan in Umhlanga Rocks, naby die gewilde Whalebone Pier en net 250 m vanaf die promenade. Dit is ideaal vir 'n onvergeetlike wegbreek met 'n see-uitsig.
Die woonstel met lugversorging bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n spa-bad en die ander badkamer het 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, ketel en 'n wasmasjien toegerus. Die ruim leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n etenstafel met stoele en dit lei na 'n privaat balkon met 'n pragtige see-uitsig.
Die woonstel is net 800 m vanaf die Lagoon Natuurreservaat en naby van die beste restaurante, kroeë en supermarkte.
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Kirsty Geverifieer
Eiendomme 12
Resensies 10
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 77 Lagoon Drive, 3 Odenvillea, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
77 Lagoon Drive, 3 Odenvillea, Umhlanga, 4319, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang