3 on Georgia

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

3 on Georgia is 'n woonstel op die eienaar se eiendom in Stellenridge, Bellville. Dié eiendom is ideaal geleë en is ryafstand vanaf verskeie besienswaardighede in Kaapstad se Noordelike Voorstede.

Dié eenheid het 'n privaat ingang en 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het 'n kombuisie wat met 'n broodrooster, ketel, enkelplaatstoof en eetgerei toegerus is.

Daar is ook 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi. Die eenheid lei na 'n klein veranda met 'n tafel en stoele.

Die eiendom is naby kitskosrestaurante en geriefswinkels, ongeveer 1,5 km tot 2,5 km vanaf Tygervallei Winkelsentrum en sowat 10 tot 15 km vanaf verskeie wynplase in Durbanville.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits
  •  Russies

Maaltye Aangebied

  •  Tee

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 3 On Georgia gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za