Nelspruit Akkommodasie by 3 on Greger Accommodation | LekkeSlaap
+57

3 on Greger Accommodation

Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 8 Apr 2020 tot 31 Des 2020.

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gregerstraat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 R510 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

3 on Greger is 'n netjiese en gerieflike selfsorg-eenheid met 2 en suite-kamers. Dis sentraal geleë is in 'n stil woonbuurt in Nelspruit. Dit is naby skole, winkelsentrums en mediese geriewe.

3 on Greger Gesinseenheid het slaapplek vir tot 3 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Die eerste slaapkamer het lugversorging en 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg kasruimte. DStv, WiFi, en 'n USB-muurprop is beskikbaar. Daar is 'n enkelbed in die tweede slaapkamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die Zebra Suite is rolstoelvriendelik, het 'n koningingrootte-bed, en is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas, stoof, en 'n mikrogolf. Die stort is rolstoelvriendelik en ekstra groot. Die eenheid het ook 'n TV met DStv, lugversorging, gratis WiFi, en 'n USB-muurprop.

Die 2 nuwe en suite-kamers, Kingfisher en Tauraco het elk 'n koningingrootte-bed, yskassie, ketel, koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, haardroër en 'n strykyster. Die badkamer het 'n skuifdeur, groot stort, wasbak en toilet. Die kamers het elk lugversorging, 'n TV met DStv, gratis WiFi, en'n USB-muurprop,

Veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot die swembad op die perseel.

Ontbyt, aandete en middagete-pakkies kan voorsien word met vooraf reëling en teen 'n ekstra koste. 'n Wasgoed- en strykdiens kan gereël word. 'n Pendeldiens na die lughawe, mediese geriewe of winkelsentrums kan gereël word teen 'n ekstra koste.

Daar is 3 honde op die perseel wat ook daarna uitsien om gaste te verwelkom.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 97 resensies vir 3 on Greger Accommodation
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Gregerstraat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Gaste dink 3 on Greger Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Nelspruit Mpumalanga
was R600
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
was R600
Vanaf R510
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gregerstraat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29r7NgRMejzlLoUURkdyiQ33pI1lQoqfmh6lHajNb8h19f6ZYd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R600, nou Vanaf R510  per nag (plek vir 2) 97 5 1 5 3 Greger Street Nelspruit 1200 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -25.481306222408 30.980495160713
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za