LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 3 on Greger Accommodation | LekkeSlaap
+57

3 on Greger Accommodation

The Tauraco Room
Vanaf R600
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die kamer is sentraal geleë naby al die geriewe en het lugversorging, DStv, WiFi, veilige parkeerplek op die perseel, 'n swembad en opsionele wasgoedgeriewe. Dis ideaal vir sakereisigers of vakansiegangers.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie. Ontbyt, aandete en middagete-pakkies kan voorsien word met vooraf reëling en teen 'n ekstra koste. 'n Wasgoeddiens en strykdiens kan gereël word. 'n Pendeldiens na die lughawe, mediese geriewe of winkelsentrums kan gereël word teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Kingfisher Room

Dienste
  • Koordlose internet

3 on Greger Gesinseenheid
Vanaf R720
per eenheid
Beskrywing

3 on Greger-eenheid het slaapplek vir tot 3 gaste en bevat 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n volledig toegeruste kombuis. Die eerste slaapkamer het lugversorging en 'n dubbelbed en oorgenoeg kasruimte. Daar is 1 enkelbed in die tweede kamer. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n yskas-vrieskas, stoof en oond, miktrogolfoond, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het ook DStv en gratis WiFi. Die eenheid het nie 'n sitarea of eetkamer nie. Daar is 'n eetarea/sitarea buite met 'n Weber.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorgverblyf vir 3 mense.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie. Ontbyt, aandete en middagete-pakkies kan voorsien word met vooraf reëling en teen 'n ekstra koste. 'n Wasgoeddiens en strykdiens kan gereël word. 'n Pendeldiens na die lughawe, mediese geriewe of winkelsentrums kan gereël word teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The Zebra Suite
Vanaf R720
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

The Zebra Suite is 'n selfsorg, rolstoelvriendelike eenheid en het 'n koningingrootte-bed, gangkombuisie met 'n yskas, oond, stoof, 'n mikrogolf, broodrooster, ketel en 'n koffieskinkbord. Die badkamer het 'n groot, rolstoelvriendelike stort. Verder is daar lugversorging, DStv en gratis WiFi. Die oopplan-kamer het nie 'n eetarea of sitarea nie, maar daar is 'n eetarea/sitarea buite met 'n Weber.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie. Ontbyt, aandete en middagete-pakkies kan voorsien word met vooraf reëling en teen 'n ekstra koste. 'n Wasgoeddiens en strykdiens kan gereël word. 'n Pendeldiens na die lughawe, mediese geriewe of winkelsentrums kan gereël word teen 'n ekstra koste.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R600
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Gregerstraat 3, Nelspruit, 1200, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA29r7NgRMejzlLoUURkdyiQ33pI1lQoqfmh6lHajNb8h19f6ZYd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 2) 113 5 1 5 3 Greger Street Nelspruit 1200 Mpumalanga 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -25.481306222408 30.980495160713
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!