Aliwal-Noord Akkommodasie by 3 on Naude | LekkeSlaap
+10
+10

3 on Naude

1 resensie
Selfsorg
  • Vanaf R1 750 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 3, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

3 on Naude bied selfsorgverblyf in Aliwal-Noord in die Oos-Kaap. Dit is 200 km vanaf Bloemfontein en 360 km vanaf Oos-Londen. Dit is die ideale oornagplek op die N6 vir lang reise na- of van die kus af.

3 op Naude bied slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en baie kasruimte. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Bykomende beddens kan gereël word vir 2 ekstra gaste. Die badkamer het 'n stort.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n gasstoof en oond, yskas, diepvrieskas, ketel, mikrogolfoond, breekware en eetgerei. Die eetarea het 'n piekniekbankie. Die sitkamer het 'n plafonwaaier, 'n platskerm-TV met DStv en ook WiFi.

Slaapplek

’n Bespreking by 3 on Naude sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 1 resensie vir 3 on Naude
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
3.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Naude-straat 3, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 750
per nag (vir 6 persone)

Sien meer verblyf in

Aliwal-Noord Oos-Kaap
Vanaf R1 750
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 750
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 3, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf5db8d0e8520b1b968c6eefc58ce849362b5dea940f0123c9e6f620dbb04089c44fe35460b4354b0286bf6ca52e1ae99ac78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 750  per nag (vir 6 persone) 1 5 1 5 3 Naude Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -30.681577017813 26.717408895493
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za