Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 on Naude

Selfsorg
Eenheid 1 - Slaapplek vir 2
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Eenheid 1 is netjies en kompak en het slaapplek vir 2 gaste. Die slaaparea het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en ketel. Die eenheid het ook 'n TV met volledige DStv. WiFi is beskikabar. Buite is daar 'n boma-vuurputarea. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg met basiese verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskas-vrieskas, mikrogolf en ketel.

Huisreëls

- Rook is verbode in die eenheid.
- Let asb. dat Eenheid 1 nie 'n stoof of oond het nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 2 - Slaapplek vir 4
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Eenheid 2 bied slaapplek aan maksimum 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf. Die sitarea het 'n plafonwaaier, sitplek en 'n platskerm-TV met die volledige DStv-pakket. Gratis WiFi is beskikbaar. Verder is daar 'n braai-area en buitesitplek by 'n tafel.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

- Rook is verbode in die eenheid.
- Let asb. dat Eenheid 1 nie 'n stoof of oond het nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R850
R850 R765
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naude-straat 3, Aliwal-Noord, 9750, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa718928627eb940bd199e590ff4794def504d81e62ac9305fdd193ccf50aa2d3e93d2d175957f16e890251d6745dad00b802?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R850 nouVanaf R765 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 3 Naude Street Aliwal North 9750 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.681577017813 26.717408895493
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem