LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 3 On Nebraska | LekkeSlaap
+32

3 On Nebraska

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nebraska-straat 3, Stellenridge, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 4 persone)

Beskrywing

3 On Nebraska is op die eienaar se perseel in Stellenridge, Bellville geleë. Die eiendom is naby verskeie besienswaardighede in Kaapstad se Noordelike Voorstede.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Daar is 'n enkelbed in die leefarea. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Die leefarea is oopplan en die kombuis het 'n yskas-vrieskas, broodrooster, mikrogolfoond, tweeplaatstoof, eetgerei en breekware. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV.

Die woonstel is naby groot winkelsentrums en Kaapstad Internasionale Lughawe is 15 km weg.

Die eenheid is minder as 8 km vanaf CPUT, UNISA en die Universiteit van die Wes-Kaap (UWK)

Slaapplek

’n Bespreking by 3 On Nebraska sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir 3 On Nebraska
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Nebraska-straat 3, Stellenridge, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Gaste dink 3 On Nebraska het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 4 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nebraska-straat 3, Stellenridge, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2b3f4dfafe9b87c133496d15d32eb0892697b66a2fc16bf401250f4e6427af6ea39b940756b9393890bad95ee5b48f94d475?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 4 persone) 4 5 1 5 3 Nebraska Street Stellenridge 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.876633465999 18.653912157078
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!