Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 on Trotter

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 50% af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trotterstraat 40, Eenheid 3, 40 op Trotter Woonstelle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 R750 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

3 on Trotter is 'n selfsorgwoonstel in die veilige 40 on Trotter-woonstelkompleks in Knysna, op die Tuinroete geleë. Hierdie woonstel is naby die Knysna Waterfront, Thesen-eiland en die Woodmill Lane Winkelsentrum.

Dié woonstel bied slaapplek aan 5 gaste en het lugversorging. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, kombuis en 'n leefarea. Beide slaapkamers het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak.

Die oopplan-kombuis het 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, wasmasjien, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel waar gaste hul maaltye kan geniet.

Die leefarea het 'n enkelslaapbank geskik vir een gas. Daar is ook gratis WiFi en 'n platskerm-TV met Netflix en Youtube. Die skuifdeure lei na 'n privaat balkon en gaste het toegang tot veilige parkeerplek in die woonstelkompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by 3 on Trotter sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir 3 on Trotter
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 73

Jaar gelys 7

Ligging

  • Trotterstraat 40, Eenheid 3, 40 op Trotter Woonstelle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink 3 on Trotter het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
R1 500 R750
per nag, vir 5 mense
Vanaf R1 500
R1 500 R750
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Trotterstraat 40, Eenheid 3, 40 op Trotter Woonstelle, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3bedc1a6e2faa108ae63d498572f213136d693e886a7eef5c41469c485397629312de2eb8a0f3c230e9db222bd495c9231fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 500 nouVanaf R750 per nag, vir 5 mense 1 5 1 5 40 Trotter Street Unit 3, 40 on Trotter Apartments 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.0380743 23.0473417
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem