+63
Selfsorg in Ferreira Town

3 Pepper Street

6 gaste

3 slaapkamers

6 beddens

2 badkamers

  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 3 Pepper Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Hierdie kontemporêre selfsorghuis is geleë in die kusdorp Jeffreysbaai en is geskik vir groepe vriende, paartjies of gesinne, wat beide privaatheid en 'n uitstekende ligging vir branderplankry bied.

Hierdie vakansiehuis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Twee van die slaapkamers het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die hoofslaapkamer se en suite-badkamer is toegerus met 'n bad, stort, toilet en wasbak, en die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Al die slaapkamers en badkamers is bo geleë en alle linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis onder is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is 'n etenstafel waar gaste hul maaltye saam kan geniet en die leefarea het 'n sitkamerstel met 'n platskerm-TV. Die skuifdeure maak oop na die stoep met buitemeubels, sonstoele en buitebraaigeriewe. Hierdie area lei na die omheinde tuin met 'n vuurput in die middel. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Chezanne Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 11

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 3 Pepper Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 650
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 650
per nag (plek vir 6)
Bespreek

3 Pepper Street, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA16a92197ce710fd44101a1f40774601c8621194cedd90abaafae6c214ffd015babe391e87d06ecb37be16dae70cd4d97d450?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 650 per nag (plek vir 6) 3 Pepper Street Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0311641 24.9314863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang