Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Queen Street

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jako Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 34 resensies vir 3 Queen Street
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.9/5
Philippa F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philippa F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Memorable stay in the most beautiful house.

We had a wonderful stay and managed to fit in some wine tasting and a special dinner in town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kimberly M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kimberly M
Enkelreisiger

Must stay in Calitzdorp.

The home is beautiful, the art stunning, the accommodations are immaculate, and instructions were very helpful. He was very responsive when I had a question about the alarm system. Enjoyed exploring the town the next morning and found it to be an enclave that is quietly re-emerging very nicely.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het voldoen aan al ons vereistes.

Beveel beslis 3 Queen Street aan vir verblyf in Calitzdorp. Vyf ster verblyf met al die basiese geriewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Belinda C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome, will be back soon.

Just perfect, adorable house, tastefully, lovingly furnished, and every detail thought of. Peaceful, tranquil garden, great beds, awesome pool, morning coffee on the front stoep. Walks during the day, and evening drinks with our feet in the pool. Thanks for a restful healing weekend. Our only regret is that we could not stay longer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kristin M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kristin M
Gesin met tieners

All in all perfect!

The house was immaculate and super clean, the instructions were clear, and the pool was fantastic. Thanks for the amazing accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adrienne K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adrienne K
Gesin met tieners

Klein-Karoo lekkerte!

3 Queen Street was een van die beste selfsorgplekke waar ons nog ooit gebly het. Die huis is pragtig gerestoureer en die dekor is keurig en mooi gedoen. Heerlike Nespresso masjien was 'n bederf saam met die tuisgebakte beskuit. Die appelkooskonfyt geskenk was 'n onverwagse bederf. Kan 3 Queen Street beslis aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius R - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig verby. Swem, lees, kook, eet, slaap en herhaal.

Lieflik! Die fyn oog is orals – die huis is pragtig gerestoureer, met stylvolle interieurs, vol pragtige kuns.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsabe H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ouwêreldse sjarme, absoluut uit die boonste rakke.

Ons verblyf was baie spesiaal. Netjies, rustig, veilig, 'n salige tevredenheid, 'n blyplek waar niks ontbreek nie en alles in detail aan gedink is om verblyf spesiaal te maak, van die kraakvars linne tot die heerlike appelkooskonfyt!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carli R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carli R
Gesin met klein kinders

Peaceful, relaxing and comfortable.

I had an awesome stay! Beautiful house with great facilities. The host thought of everything and provided great items in the house. Small thoughtful touches, from coffee to bottled water to all the cleaning items you may need for dishes etc., and in the bathrooms as well, like spare toothbrushes, everything you can think of. I hardly needed to bring anything of my own, except some food items. Beautiful garden. I got lost in a beautiful dream sitting on the stoep drinking Campari and tonic! My kids had a ball of the time in the swimming pool and so did I.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wendy A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wendy A
Gesin met tieners

Well equipped.

A lovely mix of old world charm with modern conveniences. Very comfortable and private stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Holden M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Holden M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location and very safe and comfortable.

Very well-appointed home with multiple living areas inside and outside. Thoughtful decorating and practical touches make the home even more enjoyable. A superior property.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Steve T - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steve T
Saam met vriende

Netjies. Gerieflik. Uitstekend toegerus.

Die huis is baie mooi gerestoureer. Dit is ruim. Ons doen gereeld toere in ons land. Dit is een van die bestes wat ons teegekom het. Indien die tweede badkamer konvensioneel was, het dit ongetwyfeld 'n volle 100% verdien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens P - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die huis is pragtig met elke gerief denkbaar, en alles van puik gehalte, van beddegoed tot braai benodighede.

Die huis is stylvol gemeubileer met netjiese badkamergeriewe en rustige kamers. Die kombuis is ten volle uitgerus vir lekker kook en braai, met eetgeriewe binne en buite. Ligging is uitstekend in 'n stil systraat maar stap afstand na eetplekke en die wynplase Boplaas en die Krans. Ons sal graag weer kom kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elzanne A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elzanne A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitmuntend!

Jako het 'n fyn oog vir detail en die huis is absoluut boetiekstyl met die beste afwerkings en pragtig gerestoureer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda K - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Te heerlik vir woorde!

Netjies, veilig, meer as wat mens benodig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold C - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arnold C
Saam met vriende

Gem or Calitzdorp.

Everything was exquisite. Furniture, bathrooms, decoration, and garden are all top-notch. We use the kitchen and it had all the amenities. Just a special house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Garth D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Garth D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful home with everything one could possibly need. Jako pays a lot of attention to detail and is very obliging.

Beautifully decorated with a lovely garden and a sparkling swimming pool.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie M

Fantastiese lekker blyplek.

Jako het ons heeltyd op hoogte gehou van alles en alles was perfek. Baie mooi blyplek!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos G - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos G
Saam met eggenoot / lewensmaat

3 Queen Street oortref alle verwagtinge.

Sentraal geleë. Pragtig gerestoureerde huis wat uitgerus is met alle geriewe wat mens kan benodig soos 'n lieflike, skoon swembad met 'n braai langsaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Esther B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther B
Saam met vriende

Sal dit hoog aanbeveel.

Uiters netjies, top gehalte, alles wat mens kan nodig kry, professionele en vriendelike diens. "Attention to detail". Mens wil sommer permanent daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ernst V - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ernst V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike verblyf in mooi, ou gerestoreerde huis met al die moderne hulpmiddels en 'n lieflike vetplanttuin.

Jako was fantasties met uiters volledige inligting en hulp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonya B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonya B
Gesin met klein kinders

'n Pragtige stylvolle woning in Calitzdorp.

3 Queen Street is die perfekte keuse as jy in die dorp wil bly in een van die tradisionele Calitzdorp-huise. Die huis is baie stylvol gemeubileer met pragtige, antieke meubels en kwaliteit linne. Beslis een van die mooiste huise op die dorp. Heerlike koffie en beskuit is voorsien en daar was baie goed gekommunikeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlize M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlize M
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Ons kan 3 Queen Steet enige tyd aanbeveel. Die plek is soos om in jou eie huis te wees. Daar was nie 'n te kort aan enige iets en die gasheer was baie vriendelik en hulpvaardig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanne W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joanne W
Gesin met tieners

A stylish and well set up home.

Very central and convenient to the wine tasting as well as excellent eateries. My husband, my 19 year old daughter and I, stayed for 2 nights. The house is clean, has excellent quality linen, air-con, gas heater, the bathrooms equipped with shampoo, soaps, sanitisers, cotton wool ear buds, body wash and large fluffy towels. The kitchen had ample bottled water, milk, tea, coffee Nespresso and some great rusks. It is well equipped for a great self catering stay. The garden, stoep, pool area and little courtyard must be heaven to spend time in during the warm summer months. It is situated in a quiet residential street, close to the Spar and some very very good places to eat. From the inquiry, to booking, to increasing our stay, to check out and arranging to have a forgotten item courier to us. Jaco keep us informed on the check in day with all necessary info needed to allow for a quick and easy check in. Even keeping us informed about the loadshedding status, although the house is ready for any loadshedding. Really felt like a real holiday, relaxing and so very quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marietjie O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie O
Saam met vriende

Ons het so lekker gekuier. Jako het so mooi na ons omgesien. Hy het selfs die mooiste sonskynweer vir ons bestel.

Die huis is so gerieflik en mooi, smaakvol ingerig. Dit is silwerskoon en alles wat jy nodig het is daar en oorgenoeg. Ek sal 3 Queen Street definitief aanbeveel. Ons sal weer kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan W - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Daar is aan al ons verwagtinge voldoen.

Ons en Buks (die Jack Russell) het dadelik tuis gevoel. Dis 'n pragtige ou huis, maar met moderne kombuis en badkamers. Jako is die soort gasheer waarvan ons hou, want hy dink vooruit aan al die klein dingetjies. Ons sal beslis weer daar oorbly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sophia B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia B
Gesin met klein kinders

Lieflik!

Een aand in 3 Queen Street het gevoel soos 'n naweek weg. Baie dankie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arno T - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arno T
Gesin met tieners

Smaakvolle Karoo-huis, uit die boonste rakke net soos ons daarvan hou.

Ons het al twee keer hier oorgeslaap en dit is 'n pragtige Karoo-huis, smaakvol en goed toegerus met alles. Daar is net niks uit plek nie, gegewe inligting uitstekend en gerief uit 'n ander klas. Ons sal dit hoogs aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynelle S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lynelle S
Gesin met tieners

Naby die proelokale, ruim huis met aandag aan detail. Enige huis met Le Creuset koffiekoppies is 'n wenner.

Die stapafstand proelokale maak dit maklik om veilig te voet wyne en port te proe, sonder om agter die stuur van jou motor in te klim. Mens kan ook vrugte pluk op die nabygeleë plaas. Dis 'n lekker oorstop op die pragtige R66 roete.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rencke D - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rencke D
Gesin met tieners

Fantastic accommodation.

Fully equiped and comfortable, the swimming pool was an added bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

A beautiful house and very well presented.

A fantastic home with excellent art and pottery on display. Tastefully decorated. Five-star accommodation.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elizabeth Y - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizabeth Y
Saam met eggenoot / lewensmaat

Short break in Calitzdorp

A stunning property! We can most definitely recommend 3 Queen Street in Calitzdorp! It is a beautiful, tastefully decorated home with an amazing succulent garden! It is also pet-friendly and my two Miniature Schnauzers loved it - as did my husband and I!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sue D - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sue D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful, tasteful, artistic, well-equipped, quiet, fine linen, creative interior design, great follow-up and help offered.

Although it's great to be completely independent in having a place to stay, the no-contact manner (because of Covid) made it feel a little impersonal. Every communication digital, but a really wonderful, brief stay in a beautiful house.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacqui T - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqui T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stunning property!

Beautifully renovated home. We had all we required and more. Very well laid out, with all the necessities on hand. We will definitely be back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Queen-straat 3, Calitzdorp, 6660, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19700e42eb81636226f298bdb9f27ccbabae692dfa59ed0813bea7ef8c85833de7cf29fc43256166978ecc40efd65f71f0fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 34 5 1 5 3 Queen Street Calitzdorp 6660 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.5357011072 21.685345942956
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem