Wavecrest Akkommodasie by 3 Redwood Avenue | LekkeSlaap
+8
+8

3 Redwood Avenue

2 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R1 452 per nag (vir 6 persone)
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Redwood-laan 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

3 Redwood Avenue is 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 6 gaste in Jeffreysbaai en is 800 m vanaf die strand.

Die eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 2 slaapkamers wat 'n badkamer met 'n bad en 'n stort deel. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 4 enkelbeddens. Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.

Die kombuis is vir selfsorg toegerus met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n etenstafel met sitplek vir 6.

Die sitarea het 'n TV met DStv, maar gaste moet hulle eie dekodeerder, afstandbeheer en slimkaart saambring.

Braaigeriewe is beskikbaar. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Jeffreysbaai bied verskeie doendinge en besienswaardighede, soos branderplankry, valskermspring, sandplankry, bergfietsroetes, African Dawn Wildife Sanctuary, Dolphin Beach Entertainment Centre, verskeie museums en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by 3 Redwood Avenue sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
4 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir 3 Redwood Avenue
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Redwood-laan 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink 3 Redwood Avenue het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 452
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 452
per nag (vir 6 persone)
Vanaf R1 452
per nag (vir 6 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Redwood-laan 3, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAil3tB2uSSMjvt0WIsP8fIwtIb5goG7V70FFyfJNQvGCYdnHG7t?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 452  per nag (vir 6 persone) 2 5 1 5 3 Redwood Avenue Jeffreys Bay 6330 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.020573 24.923149
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za