3 Rooms And A Dog
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Visagie Street, Tableview, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
3 Rooms and a Dog is geleë in Tableview, 'n Weskus-voorstad van Kaapstad. Dit is ideaal vir paartjies, sakereisigers of solo-ontdekkingsreisigers wat sentrale verblyf naby die see soek, ongeveer 200 m weg.
Daar is 3 kamers beskikbaar, elk met slaapplek vir 2 gaste. Elke kamer het 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, 'n tweeplaatstoof en 'n mini-oond. Elke kamer beskik ook oor 'n aangewese werkstasie en 'n slim-TV met Netflix en YouTube.
Gaste het volle toegang tot braaigeriewe en die gemeenskaplike swembad op die perseel. Gratis WiFi en veilige parkering op straat is ook beskikbaar.
Winkels, wasserye en restaurante is binne loopafstand, wat gerief verseker. Die eiendom is 20 km vanaf Kaapstad se Stadskom en ikoniese Tafelberg, 200 m vanaf Bloubergstrand se vlieërbranderrystrande en 29 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Nicole Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 6 Visagie Street, Tableview, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink 3 Rooms And A Dog het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Visagie Street, Tableview, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang