6 gaste
3 slaapkamers
4 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Link Road, Sanche Unit 3, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
3 Sanche Scottburgh Beach bied netjiese, selfsorgverblyf in die kusdorpie Freeland Park. Dit is op die drumpel van Scottburgh-strand. Die ligging van die eenheid maak dit ideaal vir diegene op soek na 'n strandvakansie.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 'n badkamer met 'n bad en 'n toilet en aparte badkamer met 'n stort en 'n toilet. Twee van die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die slaapkamers lei na 'n leefarea met 'n kombuis, eetarea en sitarea.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n leefarea met 'n etenstafel met 6 stoele en 'n gemaklike rusbank voor 'n platskerm-TV. Die sitarea lei na 'n gemeubileerde onderdakstoep met buitebraaigeriewe.
Die eenheid is net 'n kort entjie van die strand af waar gaste heerlik kan gaan stap, visvang en ontspan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Stephen Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1 Link Road, Sanche Unit 3, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 3 Sanche Scottburgh Beach het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Link Road, Sanche Unit 3, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 6 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang