Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3 Sisters Holiday House - Theewaterskloof Estate

  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 18:00
  • Adres: Theewaterskloof Golf Estate 89, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 000 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

3 Sisters Holiday House by Theewaterskloof Country Estate is 'n vier en 'n half-slaapkamerhuis op die private Theewaterskloof-gholflandgoed, net 9 km buite Villiersdorp en bied baie gerieflike selfsorg-akkommodasie in 'n rustige omgewing.

Die huis bestaan het 4 dubbelslaapkamers en 1 enkelslaapkamer, 'n oopplan-sitkamer en -eetkamer en 'n kombuisie. Die sitkamer is toegerus met genoeg sitplek en die eetkamer het sitplek vir 10 gaste om die eetkamertafel. 'n TV met 'n DVD-speler en DStv word voorsien, gaste moet net hul eie slimkaart saambring. Gaste het ook toegang tot die tuin met 'n sitarea buite by die swembad en braaigeriewe. Let asseblief daarop dat die swembad se seil net vir blare is en dus nie 'n voldoende veiligheidseil is nie. Dit is ouers se verantwoordelikheid om na hulle kinders se veiligheid om te sien.

Theewaterskloof Country Estate is 'n privaat en stil dorpie met 24-uur-toegangbeheer, 'n gholfbaan met 9 putjies, tennisbane, 'n swembad, klubhuis en 'n kroeg. Besoekers aan die landgoed het ook toegang tot 'n strand van 3,5 km lank. Die landgoed kyk oor 'n meer uit en bied 'n ongeëwenaarde leefstyl met die mooiste uitsig op die Franschhoekberge. Gaste kan in die natuur gaan wandel en voëlkyk. Theewaterskloof Country Estate is aan die oostelike oewer van die Theewaterskloofdam geleë waar gaste kan visvang en aan verskeie watersporte kan deelneem.

Villiersdorp is nabygeleë en bied aan gaste die noodsaaklike fasiliteite soos dokters, banke, winkelsentrums, 'n apteek en restaurante.

Slaapplek

’n Bespreking by 3 Sisters Holiday House - Theewaterskloof Estate sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 15 resensies vir 3 Sisters Holiday House - Theewaterskloof Estate
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Thomas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Jaar gelys 8

Ligging

  • Theewaterskloof Golf Estate 89, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Gaste dink 3 Sisters Holiday House - Theewaterskloof Estate het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 18:00
  • Adres: Theewaterskloof Golf Estate 89, Villiersdorp, 6848, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5574b018f288c4c23865cebee71bdb68710f3876e963694cade7e08fe4e6e96fb9ebbaf28f187ca5317eb7a253fd8e3255b3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag (plek vir 9) 15 5 1 5 89 Theewaterskloof Golf Estate Villiersdorp 6848 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-18:00 18:00 -34.051752729303 19.286735057831
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem