+23

3 The Grange

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

3 The Grange is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in die hartjie van Ballito. Dit is ideaal vir 'n wegbreek aan die Dolfynkus, aangesien hierdie kompleks 'n swembad het en hierdie woonstel met wonderlike see-uitsigte spog.

Dié woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die ander 2 slaapkamers het 2 enkelbeddens en gaste deel die tweede badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, koffiemasjien, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware, asook 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV.

Hierdie leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n etenstafel en braaigeriewe wat 'n wonderlike plek is vir gaste om te ontspan terwyl hulle die see-uitsig geniet. Veilige parkeerplek in 'n enkelmotorhuis is beskikbaar. Gaste het toegang tot die kompleks se gemeenskaplike swembad en braai-area.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 30

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 92 Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 400
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 400
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 92 Compensation Beach Road, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d114708ebcc570b6a6242c94b0a97844a5a70600d4e01bf1598b862483d939e387102955a2fce2738a11119f5192dbc778a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400 per nag (plek vir 6) 92 Compensation Beach Road Ballito 4399 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.535426 31.222363
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang