3 Umzimkulu
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 1 Feb 2021 tot 28 Feb 2021.
-
Voorkeurvennoot
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Umzimkulu 3, Mangrove Strandlandgoed, Melville, 4240, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 700R1 530 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
3 Umzimkulu is 'n pragtige selfsorgwoonstel op die veilige en luukse Mangrove Strandlandgoed in Melville, Port Shepstone. Die kompleks is ideaal geleë naby Banana-strand en die Koshwana-riviermond.
Die hoekwoonstel op die eerste verdieping bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede en derde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens. Die eenheid het 'n oopplan-kombuis wat met die nodige toebehore om maaltye voor te berei toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, al word die eenheid elke dag, buiten naweke en openbare vakansiedae, skoongemaak.
Die sitkamer langsaan het 'n TV met DStv en stapeldeure wat toegang tot die balkon wat om die woonstel strek bied. Die balkon het Weber-braaigeriewe en 'n pragtige uitsig oor die see en die omgewing.
Die kompleks het ook ten volle toegeruste wasgeriewe, 'n gimnasium, speletjieskamer, swembad en veilige parkeerplek vir voertuie.
Slaapplek
’n Bespreking by 3 Umzimkulu sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Umzimkulu 3, Mangrove Strandlandgoed, Melville, 4240, KwaZulu-Natal
- Gaste dink 3 Umzimkulu het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Melville Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Umzimkulu 3, Mangrove Strandlandgoed, Melville, 4240, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom