Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Nie geldig vir verblyf vanaf: 14 Dec 2023 tot 12 Jan 2024 en 12 Dec 2024 to 10 Jan 2025.
Nie geldig vir verblyf vanaf: 14 Dec 2023 tot 12 Jan 2024 en 12 Dec 2024 to 10 Jan 2025.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Die huis is in 'n stil en rustige deel van Sandbaai geleë en daarom is dit noodsaaklik dat die huisreëls te alle tye gehandhaaf word.
'n Maksimum 10 gaste word toegelaat.
Partytjies, geraas of harde musiek is streng verbode.
Rook in die huis is verbode.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
'n Breekskadedeposito kan vereis word wanneer skoliere en studente bespreek.
Skoonmaker kan op versoek gereël word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
30 Branderdraai Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang