LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 30 Chakas Cove | LekkeSlaap
+16

30 Chakas Cove

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Jun 2020 tot 21 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 43, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 170 R995 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

30 Chakas Cove bied selfsorgverblyf in Ballito op die Dolfynkus. Die eenheid het slaapplek vir 4.

Dié tweeslaapkamerwoonstel is op die eerste verdieping. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n aparte badkamer met 'n stort. Die kombuisie het 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond en 'n wasmasjien. Die sitarea het ’n TV en gaste kan hul eie dekodeerder saambring.

'n Skoonmaakdiens van 1 uur is vanaf Maandae tot Saterdae beskikbaar, behalwe op openbare vakansiedae. Dit sluit die opmaak van beddens, skoonmaak van badkamers, en vee en mop van vloere in. (Dit sluit die was van skottelgoed uit.)

Sommige van ons ander geriewe sluit in: 'n braai-area, gemeenskaplike swembad oorkant die pad en veilige parkeerplek op die perseel.

Daar is heelwat besienswaardighede in die omgewing waaronder die Simbithi Gholfbaan, die Harold Johnson Natuurreservaat, die Dolfynkus se strande, Ndlondlo Reptielpark en Crocodile Creek. Doendinge in die omgewing sluit in swem, branderplankry, visvang, bergfietsry, vlieërbrandderry en Zipline-toere.

Slaapplek

’n Bespreking by 30 Chakas Cove sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 20 resensies vir 30 Chakas Cove
Netheid
4.5/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Ocean-rylaan 43, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink 30 Chakas Cove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 170
Vanaf R995
per nag (plek vir 4)
was R1 170
Vanaf R995
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Ocean-rylaan 43, Chakas Rock, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQyMmJiNzJjLThhMzQtNDE3MC1hMGUzLWZjNzY5M2Q3YTgxNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 170, nou Vanaf R995  per nag (plek vir 4) 20 5 1 5 43 Ocean Drive Chakas Rock 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-23:00 09:00 -29.514056353325 31.231110692024
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!