St. Francisbaai Akkommodasie by 30 Lovemore Crescent | LekkeSlaap
+49

30 Lovemore Crescent

Selfsorg
  • Vanaf R7 200 per nag (plek vir 12)
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lovemore-singel 39, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

30 Lovemore Crescent is 'n pragtige huisie met 'n see-uitsig in die vakansie dorpie St. Francisbaai. Dié huis is opgeknap en binne stapafstand vanaf die strand en ook vanaf Bruce's Beauties, 'n gewilde branderplank-bestemming in die omgewing.

Die huis is smaakvol ingerig en bied slaapplek aan 8 volwassenes en 10 kinders. Daar is 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die derde slaapkamer het 'n dubbelbed, die vierde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vyfde ateljee-kamer het 3 stapelbeddens, 2 matrasse vir kinders en 2 slaapbanke vir kinders.

Die hoofslaapkamer is op die boonste verdieping met 'n privaat sitkamer, en die 3 dubbelslaapkamers met en suite-badkamers is op die onderste verdieping, waarvan 2 'n uitsig oor die see het. Die ateljee-kamer het slaapplek vir 10 kinders in enkelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n dubbelstort. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die leefarea is op die onderste verdieping en het 'n gesellige kaggel, 'n TV met sekere DStv-kanale, en baie boeke en bordspeletjies. Daar is 'n eetkamertafel met sitplek vir 8. Buite is daar 'n eet- en braai-area met windskerms en groot sambrele. Dié huis het 'n kombuis, aparte waskamer en daaglikse skoonmaakdienste. Dis die ideale basis vir 'n familie of groep vriende om St. Francisbaai te verken.

Kinders kan hulself vermaak met bordspeletjies, krieket in die tuin, branderplankry, basketbal, of selfs tafeltennis.

Slaapplek

’n Bespreking by 30 Lovemore Crescent sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Stapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 10 persone
3 xStapelbed
2 xKindermatras vir 1
2 xKinderbank vir 1

Kenmerke

Braaiplek

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Ligging

  • Lovemore-singel 39, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R7 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf R7 200
per nag (plek vir 12)
Vanaf R7 200
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lovemore-singel 39, St. Francisbaai, 6312, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAF1MqxaqBzpQ2ThWKzoGvgYiRVJx6is5gRttOeGKsQptm7sJsH8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R7 200  per nag (plek vir 12) 30 Lovemore Crescent St Francis Bay 6312 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.170726238346 24.832320401852
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za