LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+27
B&B in Claremont

30 on Grace



2 gaste

1 slaapkamer

1 bed

1 badkamer

  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 30 Grace Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

30 On Grace bied gerieflike B&B-verblyf in 'n moderne gastehuis in die boonste deel van Claremont. Die gastehuis bied ongelooflike uitsigte op die berg en is in 'n stil doodloopstraat geleë. Ons is naby Cavendish Square, Kirstenbosch Nasionale Botaniese Tuine, Universiteit van Kaapstad en van die beste privaat skole geleë.

Akkommodasie bestaan uit 5 dubbelkamers met en suite-badkamers. Twee van die badkamers het 'n bad en 'n stort en die res het net storte. Die kamers is toegerus met TV's met DStv, internettoegang, haardroërs, kluise, ondervloerse verhitting en waaiers. Die gastehuis het 2 sitkamers en patio's en daar is ook 'n swembad vir gaste se genot. Die eetkamer beskik oor koffie- en teemaakgeriewe, 'n espresso-masjien, 'n eerlikheidskroeg, 'n yskas en 'n mikrogolfoond. Veilige parkeerplek word voorsien.

Cavendish Square is 2 km van ons af en daar sal gaste winkels, koffiewinkels, restaurante en 'n rolprentteater aantref. Daar is verskeie staproetes wat by Kirstenbosch Tuine begin en dit is ideaal vir voetslaners en bergklimmers.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Fietsry
Swem
Wynproe
Persoonlike kluis
Afrikaans
Engels

Kamers

Double Room
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die dubbelkamers het en suite-badkamers, 2 van hulle het 'n stort en 'n bad en die ander 3 het net storte. Die kamers is toegerus met TV's met DStv, internettoegang, haardroërs, kluise, ondervloerse verhitting en waaiers.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
DStv
Badkamer
Haardroër
Ondervloerse verhitting
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Huisreëls

Ongelukkig word kinders onder die ouderdom van 6 nie toegelaat nie.
Kinders tussen 6 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode binnenshuis, daar is areas buite beskikbaar.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Lazola M
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
5.0
Des 2022

Incredible stay. Roy keep up the good work and great breakfast you make.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rachel D
1 nag
5.0
Okt 2018

Uitstekend. Kwaliteit, uitstekende waarde. Meer as ‘home-away-from-home’.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annerita K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2017

Uitstekende verblyf in pragtige area. Pragtige huis en tuin met lieflike uitsig. Stil doodloopstraat, goeie diens. Geen klagtes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk D
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2017

Pragtig, luuks, ruim. Jy kan nie verkeerd gaan nie. Het by twee geleenthede hier gebly en albei kere dieselfde ervaring gehad. Hou gerus hul nommer op jou speed dial.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daleen V
Kort verblyf ⋅ Besigheidsreis
4.8
Sep 2017

Baie mooi kamer and gastehuis, vriendelike en behulpsame eienaar en personeel. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0


Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Rosalind Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 10 jaar


Ligging

Gaste dink 30 on Grace het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien

© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors


Tariewe en beskikbaarheid


Wat jy moet weet

Inklok Tussen 14:00 en 19:00
Uitklok Voor 10:00

Ongelukkig word kinders onder die ouderdom van 6 nie toegelaat nie.
Kinders tussen 6 en 12 betaal 50% van die deeltarief.
Kinders tussen 13 en 18 betaal 100% van die deeltarief.
Rook is verbode binnenshuis, daar is areas buite beskikbaar.
Geen troeteldiere word toegelaat nie.

Meer as 3 weke voor die inkloktyd 75%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal

Vanaf
R4 300
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R4 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R4 300
per nag, vir 2 mense
Bespreek

30 Grace Road, Claremont, Cape Town, 7708, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 2 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc3e191c5d297cc9f7c189d9cb8530cfb241deee476e3cc47e377f59aee84805ae019dd38c5d99477d4ba3ec0d96c3213647?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 300 per nag, vir 2 mense 5 5 1 5 30 Grace Road Claremont 7708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.989364 18.457426