Grahamstad Akkommodasie by 30 on Oatlands Rd Accommodation | LekkeSlaap
+21
+21

30 on Oatlands Rd Accommodation

3 resensies
Gastehuis
  • Vanaf R830 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oatlands-weg 30, Oatlands, Grahamstad, 6140, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

30 on Oatlands bied gerieflike, sakpas-akkommodasie in Oatlands, 'n voorstad van Grahamstad wat besonder ryk is aan eikebome. Die gastehuis is loopafstand vanaf verskeie plaaslike besienswaardighede in die studentedorp, feesstad van heiliges en geleerdes en nou ook bekend as die "Kreatiewe Stad".

Gaste kan kies tussen 4 skoon en privaat gastekamers wat elk sy eie ingang, tee- en koffiemaakgeriewe en skoon perkallinne het. Die kamers word daagliks deur ons span, Zoleka en Edith, skoongemaak met 'n egte Oos-Kaapse glimlag. Een veilige parkeerplek per kamers, van die straat af, is beskikbaar.

30 on Oatlands is sentraal geleë, minder as 1 km van die sakekern af en bied maklike toegang tot Rhodes Universiteit, St Andrews College en Kingswood College. Ons sien uit daarna om jou te verwelkom.

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 3 resensies vir 30 on Oatlands Rd Accommodation
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.3/5

Ligging

  • Oatlands-weg 30, Oatlands, Grahamstad, 6140, Oos-Kaap
  • Gaste dink 30 on Oatlands Rd Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R830
per nag (plek vir 2)
Vanaf R830
per nag (plek vir 2)
Vanaf R830
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oatlands-weg 30, Oatlands, Grahamstad, 6140, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlMTgxMjUyLWM1YzAtNGUyYy05YzQzLTU1YzM0NmZmMDExOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R830  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 30 Oatlands Road Oatlands 6140 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.301764 26.520921
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za