Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

30 on Tidewaters

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tidewaters-rylaan 30, Gonubie, Oos-Londen, 5207, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R980 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

30 on Tidewaters is in die idilliese kusdorpie Gonubie geleë. Dit is 'n lieflike selfsorgkothuis wat perfek vir 'n paartjie, solo-reisigers of sakereisigers is en ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie. Die kothuis is op die eienaar se perseel, maar gaste het toegang tot hul eie geriewe asook 'n privaat ingang.

Dié lieflike oopplan-kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n TV met Netflix en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne word voorsien.

Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het ook 'n toonbank met 2 stoele. Gratis WiFi verseker dat gaste verbind bly.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en 'n eetarea wat vir 'n al fresco-eetervaring geskik is. Vir gaste wat die area wil verken, is visvang, verskeie restaurante en winkels naby hietdie kothuis.

Slaapplek

’n Bespreking by 30 on Tidewaters sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir 30 on Tidewaters
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Lana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 2

Maande gelys 12

Ligging

  • Tidewaters-rylaan 30, Gonubie, Oos-Londen, 5207, Oos-Kaap
  • Gaste dink 30 on Tidewaters het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R980
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tidewaters-rylaan 30, Gonubie, Oos-Londen, 5207, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab689b3773d8b2b8324ed2ac83c89591cc53ca5fc1ab8ce309d320a56292b7bab9ea13f0ad0d490330c22872bd622a79b44e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 30 Tidewaters Drive Gonubie 5207 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.932642195178 28.006912958266
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem