302 Bayview

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

302 Bayview is 'n luukse selfsorgwoonstel op die boonste verdieping van die veilige Bayview-kompleks in Hermanus. Die kompleks front na die see, het pragtige tuine en bied toegang tot die see en kranspaadjies. Dit is naby Hermanus se gholfbaan, 'n winkelsentrum, restaurante en 'n gimnasium geleë.

302 Bayview bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetkamer en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Dié 2 kamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort. Daar is ook 'n gastetoilet.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die eetkamer het 'n ronde etenstafel met 6 stoele. Die gerieflike sitkamer het 'n TV met volledige DStv. Daar is 'n beskutte stoep met rusbanke, nog 'n etenstafel met stoele en 'n pragtige uitsig oor die see.

Die Bayview-kompleks het 'n gemeenskaplike swembad en braai-area, en veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Slaapplek

'n Bespreking by 302 Bayview sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Duits

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na 302 Bayview gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za