LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by 302 Kenwyn-on-Sea | LekkeSlaap
+63

302 Kenwyn-on-Sea

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir 302 Kenwyn-on-Sea
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Emma H - Jan 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emma H
Gesin met tieners

Huisie by die see

302 Kenwyn on Sea is ’n pragtige eenheid, in ¦n woonstelblok op Ballito se hoofstrand. Die eenheid is ruim, goed en modern ingerig met 'n lieflike uitsig oor die see. Wat ’n bonus is, is die ektra skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër. Sal vir seker weer hier tuis gaan.

302 Kenwyn-on-Sea's terugvoer

Dankie vir jul kuier Emma, en vir die tyd wat jy geneem het om die resensie te skryf. Ons waardeer dit opreg. Ons verwelkom julle graag terug by ons enige tyd.

Vriendelike Groete
Elsbeth

302 Kenwyn-on-Sea
Sibongile S - Okt 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sibongile S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesomeness.

Our holiday was to relax and the house gave us just that. We wanted a place where it would feel homely to us. We love the place and we will definitely come back.

Lynette V - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette V
Gesin met klein kinders

Heerlike vakansie gehad in vreeslike netjies en goed toegeruste plek!

Ons het die woonstel baie geniet - alles en nog meer wat ons benodig het was daar. Die woonstel is baie mooi modern, netjies, by die strand en bied 'n lieflike uitsig. Ballito het baie te bied vir 'n gesin en ons sal vir seker terugkom!

302 Kenwyn-on-Sea's terugvoer

Dankie vir jul kuier Lynette, ek sien uit daarna om jul weer by ons te he!!

302 Kenwyn-on-Sea
Erica D - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erica D
Gesin met klein kinders

Fantastiese verblyf.

Ons was baie beïndruk met die woonstel, ideaal vir ons gesin, skoon, pragtige see-uitsigte.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Fantastic stay.

We were very impressed with the flat, ideal for our family, clean, beautiful sea view.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Alanie V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Alanie V
Gesin met klein kinders

Gerieflike, veilige en luukse eenheid.

Die eenheid is netjies en stylvol gemeubileerd. Elsbeth is baie behulpsaam en antwoord vinnig op enige navrae. Lekker naby aan die strand en swembad en winkels is sommer net af in die pad. Daaglikse skoonmaak diens is ook ‘n pluspunt. Maklik om in en uit te boek.

302 Kenwyn-on-Sea's terugvoer

Dankie vir die mooi terugvoer Alanie, ons doen ons beste om ‘n gespesialiseerde diens aan ons gaste te lewer so dit is altyd lekker om hierdie terugvoer te kry!

302 Kenwyn-on-Sea
Marinda R - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinda R

Ruim, netjies en gerieflik. Alles wat jy nodig het onder een dak. So lekker uitgerus.

Netjiese en ruim woonstel. Gerief op sy beste. Die dolfyne elke dag was 'n bonus. Wat 'n lekker vakansie. Sien julle gou weer.

Ramona K - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ramona K
Saam met vriende

Een van die lekkerste plekke waar ek nog gebly het.

Pragtige plek, goeie ligging. Behulpsame agent en personeel op perseel. Baie goeie waarde vir geld. Ek sal enige iemand met groot vertroue verwys. Sal definitief weer gaan.

302 Kenwyn-on-Sea's terugvoer

Dankie vir jul kuier Romona, dit was lekker om julle hier te ontvag. Dankie vir die welkome resensie.

302 Kenwyn-on-Sea
Lorette S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lorette S
Gesin met tieners

Absoluut waarde vir geld, netjies en gemaklik.

Ons was baie tevrede met die diens wat ons ontvang het. Woonstel is pragtig en ons het die kuier baie geniet.

302 Kenwyn-on-Sea's terugvoer

Dankie vir die mooi woorde Lorette. Ek is bly julle het lekker gebly!! Julle is altyd welkom terug.
Vriendelike Groete,
Elsbeth

302 Kenwyn-on-Sea
Chantel C - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chantel C
Saam met vriende

Baie netjiese plek met 'n lekker swembad.

Die woonstel is netjies en modern. Die enigste nadeel is dat mens net een tag kry vir die voetgangerhek wat uitgaan strand toe. Dit maak dit moeilik wanneer 'n mens vriende is wat op verskillende tye in en uit beweeg. Die boonste voetganger hek werk darem met 'n kode. Baie hekke en sekuriteitsmaatreëls. Lekker swembad en braai-area wat stil was buite seisoen.

302 Kenwyn-on-Sea's terugvoer

Dankie vir jul kuier en terugvoer, Chantel. Ek hoop om jul weer te sien.

302 Kenwyn-on-Sea
Simone M - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone M
Gesin met klein kinders

Was so lekker!

Baie lekker gebly en so naby aan die see!

302 Kenwyn-on-Sea's terugvoer

Dankie vir jou resensie Simone, asook jul kuiertjie. Ons hoop om jul weer te sien.

302 Kenwyn-on-Sea
was R1 700
Vanaf R1 530
per nag (plek vir 6)
was R1 700
Vanaf R1 530
per nag (plek vir 6)
was R1 700
Vanaf R1 530
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Compensation Beach-weg 102D, Kenwyn-on-Sea 302, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKr73gC4UCfBCWyM6q2gtI2zBthP21iOtopUYAjK6gE79aWLS0b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 700, nou Vanaf R1 530  per nag (plek vir 6) 10 5 1 5 102D Compensation Beach Road Kenwyn-on-Sea 302 4420 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-00:00 09:00 -29.530902858562 31.222988963127
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!