Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

302 Ocean View

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Janus Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 22

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 22 resensies vir 302 Ocean View
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5
Paul L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, gerieflik en 'n baie mooi uitsig.

Baie dankie, het baie lekker gebly. Woonstel is skoon en gerieflik, sal beslis weer gaan, dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

302 Ocean View se terugvoer

Baie dankie, Paul.

Kom asb weer, julle is welkom.

302 Ocean View
Johan M - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johan M

Baie lekker gebly.

Pragtige uitsig oor die see. Alles wat jy nodig het is daar. Ongelooflike diens van Hanlie. Ek dink net die prys per nag is bietjie duur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

302 Ocean View se terugvoer

Beste Johan
Baie dankie vir jou resensie. Dit was wonderlik om julle hier by ons te verwelkom.
Vriendelike groete
Hanlie Lingenfelder

302 Ocean View
Adel P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adel P
Gesin met tieners

Lekker wegbreek met die see wat jou geselskap hou.

Ons het gegaan om die Kaap bietjie te sien. Die eenheid kyk uit oor die strand. Omdat dit so laat donker word het ons nog genoeg daglig gehad om die uitsig oor die see ook te geniet na 'n lang dag in die kar. Die eenheid is baie netjies en goed toegerus. Daar is 24/7 sekuriteit. Ons sal beslis weer hier tuisgaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian C
Gesin met klein kinders

Baie geniet.

Lekker om so wakker te word met 'n mooi uitsig oor die see en veilig gevoel waneer jy slaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Helga P - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Helga P
Gesin met tieners

Beslis die moeite werd, dankie.

Ons het baie lekker gekuier. Die foto's jok nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
0/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Gesin met klein kinders

Baie lekker wegbreek met pragtige uitsig oor die see en dorp.

Ten spyte van 'n Level 3 Covid Lockdown ingestel halfpad deur ons vakansie was dit nog steeds die moeite werd. Die kinders het Ocean View ook baie geniet. Ons het wel 1 probleem gehad met een van die sekuriteitsbeamptes wat sy eie Covid-reëls gemaak het rondom die swembad en braai-area. Alhoewel ons al die reels gehoorsaam het. Omstaande gaste was net so verbaas oor die beampte se gedrag teenoor ons en ons kinders. Behalwe vir dit was Ocean View puik. Ons sal definitief jaarliks ons vakansie by Ocean View boek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Samantha J - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha J
Gesin met tieners

Was baie beslis die gesonde wegbreek wat ek nodig gehad het.

Fantastiese uitsig. Pragtige woonstel. Definitief die moeite werd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ruby-ann H - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ruby-ann H
Gesin met klein kinders

Was ’n ongelooflike lekker naweek. Netjiese en mooi plek.

Definitief die moeite werd. Baie netjies en ’n verskriklike mooi plek. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jacobus E - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik gewees, veilig met die beste uitsig.

Pragtige eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lester L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lester L
Saam met vriende

Fantasties.

Asemrowende, bekostigbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wayne S - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne S
Saam met eggenoot / lewensmaat

A+

Alles het glad verloop en weereens dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanessa M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa M
Enkelreisiger

Absolutely great.

Beautifully clean, very well equipped . View is fantastic. Really enjoyed the stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tania M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania M
Saam met vriende

Fantastiese verblyf.

Sjoe, wat 'n lekker plek om te bly. Asemrowend uitsigte, skoon en netjies en veilig. Ons het vreeslik lekker gebly sal dit vir enigeen aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina N

Alles was perfek, dankie!

Woonstel, uitsig, ligging, alles was perfek. Netjies, skoon en kan regtig aanbeveel. Sal graag weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco S - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S
Gesin met klein kinders

Fantastiese uitsig!

Lindy het uit haar pad gegaan met ons hele verblyf. Woonstel was baie netjies, skoon en gerieflik ingerig! Die uitsigte is asemrowend! Baie veilig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Emelia V - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Emelia V
Saam met vriende

Heerlike verblyf in perfekte ligging!

Vanaf die navraag enduit was Lindy uiters behulpsaam en dit, tesame met die pragtige woonstel, ligging en veiligheid maak dat ek weer sal terug gaan en aanbeveel aan ander.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magda P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Magda P

Baie gerieflik.

Ons het baie lekker en gerieflik hier gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Dis 'n uitstaande plek waarheen ons altyd sal teruggaan. Lindy se diens was onverbeterlik en sy laat mens so tuis voel. Baie netjies en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liesl L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liesl L
Saam met vriende

Fantasties.

Woonstel baie netjies met pragtige uitsig oor die see. Gebou baie veilig en skoon, met 24 uur-wagte en -sekuriteit. Diens is vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakolien S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jakolien S
Gesin met tieners

Netjiese woonstel met 'n pragtige uitsig.

Die woonstel was baie goed uitgerus en baie netjies. Pragtige uitsig. Ons het die verblyf baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlin S - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlin S
Saam met vriende

Highly recommended.

Awesome in all aspects! A must try.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leigh L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leigh L
Gesin met klein kinders

Perfek geleë, heerlik om die see so naby te hê!

Ons verblyf by ocean view, was baie genotvol. Ons het te alle tye veilig gevoel en byna als was binne loopafstand. My enigste beswaar is dat vir die volle 4 dae, moes ons dieselfde handdoeke gebruik. Ek sal voorstel dat 'n skoonmaak fooi gehef word, waar daar daagliks bietjie reggetrek en opgeruim word, of ten minste elke tweede dag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

302 Ocean View se terugvoer

I am so glad that you enjoyed your stay with the beautiful sea views as well as a well-maintained and safe space to spend the Easter weekend in.

I did put 2 bath towels and 1 hand towel per person in the unit for you, thinking that this would be enough for the 4 nights. We are trying our best to save water in the Cape as there is a serious drought. We urge all guests to re-use towels and in this way, we can reduce water consumption. However, extra towels can be supplied by arrangement.

I don't offer a cleaning service for a short stay, but if guests require this, it can be arranged.

302 Ocean View
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 300
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 300
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandweg 36, Kaapstad, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJjZWZlYWYxLTE2NGYtNDg1Yi1hMjY3LWJmZjQ0OGIyZTgzNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag (plek vir 4) 22 5 1 5 36 Beach Road Cape Town 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -34.123791158246 18.8313549757
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem