Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

302 Point Bay

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Bo en behalwe die tariewe in die tabel, hef die instansie ook 'n eenmalige R350 skoonmaakfooi per bespreking.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Let dat geraas nie in enige van die gemeenskaplike areas van die gebou toegelaat word nie en dat dit stil moet wees in die gebou tussen 22:00 en 05:00. Gaste kan nie tussen 22:00 en 06:00 kom en gaan nie.
Dagbesoekers word nie toegelaat nie.
Die maksimum kapasiteit van die eenheid mag nie oorskry word nie.
Rook word slegs op die balkon toegelaat en nie binne die woonstel of in die gemeenskaplike areas van die gebou nie.
Gaste mag die woonstel slegs vir vakansiedoeleindes gebruik. Sou die woonstel deur korporatiewe gaste gebruik word, mag hulle nie op die perseel of in die gebou hulle besigheid bemark of bevorder nie.
Die woonstel mag ook nie vir enige sake gebruik word waar onwettige handel betrokke is nie.
Alkohol mag nie in die gemeenskaplike areas van die gebou soos die gang, parkeerarea of die hysbak genuttig word nie.
Voertuie wat op die verkeerde parkeerplekke staan, sal geklamp word en 'n fooi van R500 moet betaal word om die klamp te verwyder.
Gaste is onderhewig aan boetes en uitsetting indien hulle nie hierdie reëls gehoorsaam nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Signal-weg 5, 302 Point Bay, Point Waterfront, Durban, 4069, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe85d891b6605c803e8e11f9dac2c026902273de6b26ed1a728cf9085423acf324e0bdbe3473bf646e1d9b466320442c5a6fd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 6) 5 Signal Road 302 Point Bay, Point Waterfront 4069 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.8720009 31.0510457
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem