Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

3023 Kingfisher

  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisherlaan 3023, Parys Gholflandgoed, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 250 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

3023 Kingfisher is op die Parys Golf and Country Estate in Parys en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Die huis is ideaal vir gholfliefhebbers of gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek op 'n veilige landgoed.

Die huis het 5 slaapkamers met 'n uitsig oor die 17de gaatjie en is geskik vir maksimum 8 volwassenes en 4 kinders. Die 4 hoofslaapkamers het 'n balkon met 'n uitsig oor die gholfbaan. Daar is 2 slaapkamers wat elk lugversorging, 'n en suite-badkamer en 'n koningingrootte-bed het. Die derde slaapkamer het 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en deel 'n badkamer met die vyfde slaapkamer. Die vyfde slaapkamer het 2 stapelbeddens ideaal vir kinders. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die huis is met ‘n sonkragstelsel toegerus.

Die oopplan-kombuis is met 'n mikrogolf, gasstoof, skottelgoedwasser, yskas-vrieskas, wasmasjien en tuimeldroër toegerus.

Die leefarea het 'n gastetoilet, gemaklike sitkamerstel, 'n TV met die volle DStv-pakket en 'n kaggel. Dié area lei na 'n kuierarea met 'n etenstafel, TV, swembad en 'n groot binnebraai. Die huis het ook 'n braai-area buite.

Die landgoed het aktiwiteite soos gholfspeel, tennisspeel, fietsry, draf, visvang, kunsvlieghengel en voetslaan.

Slaapplek

’n Bespreking by 3023 Kingfisher sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderstapelbed
Slaapkamer 5
Plek vir 4 mense
2 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 20 resensies vir 3023 Kingfisher
Netheid
4.3/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Nicole Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Jaar gelys 3

Ligging

  • Kingfisherlaan 3023, Parys Gholflandgoed, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink 3023 Kingfisher het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R3 250
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kingfisherlaan 3023, Parys Gholflandgoed, Parys, 9585, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa553226c2d21a4936d17d8400f155ec8528735a9a391cd2eba732ab3046429545ea9dd3475948453361e1ca4ee50725a3c21?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 250 per nag (plek vir 12) 20 5 1 5 3023 Kingfisher Avenue Parys Golf Estate 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.887481143944 27.473944880465
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem